Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coldstream Farm Stay House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coldstream Plaas, Halseton, Penhoekpas, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Coldstream Farm Stay House is in die Sterkstroom-area onder Penhoekpas, 2 km vanaf die N6, 60 km noord vanaf Queenstown en 50 km suid vanaf Jamestown. Die eienaar woon op die perseel.

Die selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastestort en aparte toilet.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar. Die stoep het 'n ingeboude braai en oorgenoeg sitplek met 'n uitsig op die berge. Gaste moet hul eie hout en vuuraanstekers saambring. Parkeerplek is langs die huis beskikbaar.

Gaste kan die plaas te voet verken, berfietsry of hardloop.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Coldstream Plaas, Halseton, Penhoekpas, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coldstream Plaas, Halseton, Penhoekpas, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aef7d6155625b93ff0cd36ac036ffc8bd0d379171a5039914c4c45725d8f6b6929884e3265a2b4f35d9188cb76618ca5947?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense Coldstream Farm, Halseton Penhoek Pass 5425 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.488993042 26.734702383652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang