Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coldstream Farm Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Louisa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlike gashere, pragtige plek. Baie dankie vir die omgee toe die weer nie saamgespeel het nie en baie dankie dat julle daarna vir seker gemaak het ons reis veilig. Dierbare eienaars en ek gaan beslis die behuising aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Coldstream Farm Stay
Hi Louisa, Thank you so much for your lovely message. It is greatly appreciated. I hope that you had a most wonderful holiday once you arrived at your destination safely. Take care for now and kind regards, Cathy

Cecilia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Hoogs aan beveel. Ons sal definitief weer daar oorbly. Die cottage is baie netjies, skoon en met alle geriewe wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Coldstream Farm Stay
Thanks so much Cecilia, your message is most appreciated. Thank you for staying with us and we hope to see you again.

Helena P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Comfy and peaceful. I booked the cottage for my parents. They were so impressed with how lovely it was. The cottage had everything that they needed, and the scenery was breathtaking. Thank you for your wonderful, kind hospitality. You really went the extra mile. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Coldstream Farm Stay
Hi Helena Wow, thank you so much for your lovely message and review. It is most appreciated. I hope to meet you in person sometime too. It was such a pleasure having your mom and dad and I am really delighted that they enjoyed their stay with us. Take care for now and kind regards, Cathy

Diana W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Spacious, comfortable, relaxing place to break a long journey. We arrived late because of delays caused by thick mist, roadworks, heavy rain, and eventually darkness. The host could not have been more helpful or patient when we phoned in to explain what was happening. We relaxed as soon as we arrived to her warm welcome, had a very pleasant evening in the spacious cottage, slept well, and went on our way refreshed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal definitief die plek aanbeveel en sal weer daar bly. Pragtige eenheid met alles wat jy nodig het. Weg van al die stadsgeraas en 'n heerlike plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Everything we needed and more. Spacious, comfortable, quality beds and linen. Inverter and gas stove ensured load shedding wasn't an issue. The host is a warm, friendly and engaging person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Veilig gerieflik. Ek en my vrou het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Baie lekker in plaas atmosfeer. Ons het baie lekker oornag gebly in 'n baie mooi omgewing. Die huisie is gerieflik en baie netjies. Ek is mal oor die houtkombuiskaste en meubels. Cathy was super vriendelik en het ons hartlik ontvang. Sal perfek wees in die winter met sneeu op die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Warm bed en warm ontvangs. Een van die netjieste plekke wat ons al besoek het. Volledig toegerus. Kaggel met hout vir koue aande. Grieflik naby die N6 geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Ons het heerlik gebly en die kinders het die plaaslewe geniet. Alles was netjies en skoon. Cathy was baie vriendelik en behulpsaam. Die kinders kon die plaaslewe geniet. Ons sal vir seker weer hier kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coldstream Farm, Halseton, Penhoekpas, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArYbxzuRIjb3Jvji9uMrer04UfNCtbTLrIlcIrOWn5wTeIapPbT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 Coldstream Farm, Halseton Penhoek Pass 5425 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -31.488651696357 26.735121301403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang