Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coldstream Farm Stay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coldstream Farm, Halseton, Penhoekpas, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Coldstream Farm Stay is in Sterkstroom onder die bekende Penhoekpas, net 2 km van die N6 af, 60 km noord van Queenstown en 50 km suid van Jamestown. Die eienaar woon ook op die perseel.

Coldstream-kothuis is apart van die plaasgeboue geleë en beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het.

Ander geriewe sluit 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n oopplan-sitarea met 'n kaggel en 'n TV met DStv, asook WiFi in. Daar is 'n eerlikheidsbakkie vir geld vir die vuurmaakhout. Die leefarea bied toegang tot 'n braai-area met 'n pragtige uitsig op die berge. 'n Skottelbraai is beskikbaar en dit gebruik brikette en vuuraanstekers. Daar is parkeerplek langs die kothuis.

Gaste is welkom om op die plaas te wandel en die bergfiets- en hardlooproetes in die omgewing te geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Grondpad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tinus L
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en rustig. Eenheid baie goed toegerus en ruim. Sal definitief aanbeveel vir almal. Stil en pragtige omgewing op 'n plaas.
Feb 2025
Neil M
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. So peaceful. Lovely. Beautiful location. Any little problems were quickly solved by our charming hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Suret C
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker plaas kuier. Cathy is wonderlik en het so mooi na ons omgesien. Sy het lank voor ons vertrekdatum kontak gemaak en seker gemaak ons is reg. Die...
Sien meer
Des 2024
Hanri V
Gesin met klein kinders
5.0
Verblyf uit die boonste rakke. Coldstream was fantasties! Uitstekend.
Des 2024
Louisa M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gashere, pragtige plek. Baie dankie vir die omgee toe die weer nie saamgespeel het nie en baie dankie dat julle daarna vir seker gemaak het...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Coldstream Farm, Halseton, Penhoekpas, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
  • Gaste dink Coldstream Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coldstream Farm, Halseton, Penhoekpas, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArYbxzuRIjb3Jvji9uMrer04UfNCtbTLrIlcIrOWn5wTeIapPbT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 Coldstream Farm, Halseton Penhoek Pass 5425 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -31.488651696357 26.735121301403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang