Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coles Corner

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1515 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Vicky E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Goed uitgerus vir ver pad. Perfekte stop. Lekker braai geriewe en swembad om in af te koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lieflike oornagslaapplek op pad Kaap toe of om Colesberg-omgewing te besigtig. Baie lekker oornag slaapplek op pad Kaap toe. Lieflik toegerus en baie vriendelike gasheer. Sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette O
1 nag
5.0
Des 2024

Nian is ongelooflik vriendelik. Pragtige kamers. Lugverkoeling was hemels. Heerlike oorblyf gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies en skoon, dankie. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesomeness. Location was easy to find. Neat and clean. Exactly as advertised. Will definitely recommend this place for a stopover or longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies, skoon, absolute waarde vir geld! Fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlik, skoon, goed geleë. Baie goed toegerus met alles wat mens verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gerieflik en skoon. Ons het net een aand oorgeslaap om ons reis op te breek, en dit was net reg vir ons. Klein maar goed! Jy kan warm drinkgoed maak, kos warm maak en jou koue goed in die yskas stoor. Dis nie regtig ingerig vir kook nie, maar jy kan altyd take-aways koop of iets by die OK wat net om die draai is. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, en sy kommunikasie is uitstekend. Ons sal weer hier stop in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alarice C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Comfortable. Friendly check-in and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjiese, bekostigbaar en gerieflik. Lekker gebly. Skoon, netjiese en bekostigbare oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Betsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1515

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torenbergstraat 35, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDEzYTY2LTAxZmMtNDEyZC05MGM4LTc5MWYwMzQyOGQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1515 5 1 5 35 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.729878325654 25.087121177316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang