Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coles Corner

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1561 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Dr Jan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Altyd weer. Altyd gerieflik en net.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Villiers H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goed genoeg. Netjies en skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marla N
1 nag
5.0
Jan 2025

Perfek! Tweede keer wat ek van Coles Corner gebruik maak en bly baie impressed en tevrede met Coles Corner. Baie netjies en skoon met 'n tikkie nostalgie. 'n Pluspunt is die eiendom is heeltemal omhein met elektriese hekke en is jou motor dus veilig in die nag. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlike oornag rusplek. Ons boek al vir 5 jaar by Coles Corner. Alles is gerieflik, skoon en netjies. Beddens is baie gemaklik. Ons kuier altyd lekker. Dit voel of ons by die huis kom wanneer ons hier stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerryn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Clean, secure, and nicely furnished. It was a great stay. What a fabulous little find. The room was super clean and even smelled really great. There is secure parking and the host is very friendly. We'll definitely stay here again the next time we're in Colesberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart-marie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Net wat ons nodig gehad het! Ons was moeg na die lang en besige pad en Coles Corner was soos 'n heerlike oase! Eienaar was opreg gasvry en het sommer ook gehelp om ons karavaan om te draai. Ons het veilig gevoel en heerlik geslaap, uitgerus weer in die pad geval.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie goed, sal enige tyd weer daar oorbly. Baie lekker geoornag, baie skoon en netjies. Gasheer baie aangenaam en vriendelik. Net die lugversorger werk maar maak nie koud nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus Grove G
1 nag
5.0
Jan 2025

Good. Everything required for stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone Z
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great! Friendly, clean, great size and perfect for what we needed for an overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lieflike oornagplekkie. Ons het heerlik gebly! Dit is al ons derde keer by Coles Corner. Pragtig boomryk met veilige parkering binne 'n sekuriteitshek. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die melk in die yskas en tuisgebakte beskuit was 'n lekker bonus. Heerlike bed! Alles was pragtig skoon, vars en netjies. Sal nie weer by enige ander plek tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Betsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1561

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torenbergstraat 35, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDEzYTY2LTAxZmMtNDEyZC05MGM4LTc5MWYwMzQyOGQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1561 5 1 5 35 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.729878325654 25.087121177316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang