Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coles Corner

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1569 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal elke keer wanneer ons oorslaap by Coles Corner bespreek! Absoluut perfek, gasheer, het uit sy pad gegaan om seker te maak alles is reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Ek het baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasmagories. Gekry presies wat op Google wys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughn R
1 nag
5.0
Feb 2025

Short and sweet. The room and bathroom were very nice and the host was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Kon uitrus voordat ons verder gaan. Het die lugverkoeling waardeer. Pragtig, skoon met genoeg koffie om meer as een keer koffie te drink en regte melk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik, skoon, netjies, veilig en beslis waarde vir geld. Ons bly elke keer oor by Coles Corner wanneer ons Kaap toe gaan. Sal hulle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Jan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Altyd weer. Altyd gerieflik en net.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Villiers H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goed genoeg. Netjies en skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marla N
1 nag
5.0
Jan 2025

Perfek! Tweede keer wat ek van Coles Corner gebruik maak en bly baie impressed en tevrede met Coles Corner. Baie netjies en skoon met 'n tikkie nostalgie. 'n Pluspunt is die eiendom is heeltemal omhein met elektriese hekke en is jou motor dus veilig in die nag. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Betsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1569

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torenbergstraat 35, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDEzYTY2LTAxZmMtNDEyZC05MGM4LTc5MWYwMzQyOGQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1569 5 1 5 35 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.729878325654 25.087121177316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang