Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coles Corner

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torenbergstraat 35, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Coles Corner bied gemaklike oornagverblyf in Colesberg, 'n stil Karoo-dorpie naby besienswaardighede soos die Oviston-natuurreservaat en die Colesberg-Kemper Museum.

Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers met en-suite badkamers. Kamers 1 en 3 het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat met 'n stort ingerig is. Die 2de kamer het 2 enkelbeddens, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamers 5 en 6 het 'n dubbel en 'n enkelbed. Hierdie twee kamers is ook toegerus met 'n mikrogolf en opwasbak. Geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek in.

Daar is heelwat doendinge vir gaste om te geniet, soos wildritte, voetslaan, visvang, bergfietsry en swem.

Let asb. daarop dat rook binne die gebou streng verbode is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1562 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Reinette O
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon, netjies, veilig en beslis waarde vir geld. Ons bly elke keer oor by Coles Corner wanneer ons Kaap toe gaan. Sal hulle vir seker aanb...
Sien meer
Feb 2025
Dr Jan P
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd weer. Altyd gerieflik en net.
Feb 2025
De Villiers H
Saam met lewensmaat
5.0
Goed genoeg. Netjies en skoon en veilig.
Jan 2025
Marla N
5.0
Perfek! Tweede keer wat ek van Coles Corner gebruik maak en bly baie impressed en tevrede met Coles Corner. Baie netjies en skoon met 'n tikkie nostal...
Sien meer
Jan 2025
Sanet S
5.0
Heerlike oornag rusplek. Ons boek al vir 5 jaar by Coles Corner. Alles is gerieflik, skoon en netjies. Beddens is baie gemaklik. Ons kuier altyd lekke...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Betsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1562

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Torenbergstraat 35, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Coles Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torenbergstraat 35, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDEzYTY2LTAxZmMtNDEyZC05MGM4LTc5MWYwMzQyOGQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1562 5 1 5 35 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.729878325654 25.087121177316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang