Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colesberg Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Tania W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlike diens, kos en mense. Dankie. Beste tyd gehad. Gevoel soos vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annika D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Keep it up. Ons het baie baie lekker gebly. Enigste ding is die kinders wat tok-tokkie speel tot in die aand. Soms steurend. Sal weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rensia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflike en verfrissend, aangenaam verras! Baie netjiese en gerieflike ruim kamers, kan sien badkamer en vloere is onlangs baie netjies oorgedoen. Heerlike ontspanplek op stoep by swembad. Voertuie veilig en personeel uiters behulpsaam. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Het veilig gevoel en kon uitrus vir die volgende dag se verdere ry. Voldoende akkommodasie en lekker kos, na 'n dag se reis. Goeie oornag opsie tussen Kaapstad en Johannesburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Noelene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Lekker vir oornag. Kamer was basies toegerus, maar netjies en skoon. Bed baie gemaklik. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Aliza L
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Baie lekker. Sal weer gaan, veral in somer. Die swembad, braai, en atmosfeer was alles heerlik, nes 'n verlenging van die somervakansie. Goeie gasvryheid van die jongmense daar, en ek het gou hulp gekry met 'n toilet wat iewers vasgesit het. Net raserig in die aand weens verbygaande trokke (ek neem aan dis die bron).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hezekiel Edward M
1 nag Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Safe place for travellers on a way to Cape Town or Johannesburg. It is a nice place to sleep, just needs a few touch-ups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Lekker gebly. Verblyf was goed, sou daarvan gehou het as ontbyt ingesluit was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Bent A
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Enjoyable. Very easy and friendly staff, had 1 night there on our way to Knysna, perfect dinner and nice clean rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Vriendelike diens. Het oornag by Colesberg Lodge. Het lekker gekuier by swembad en aandete geniet. Alles wat mens nodig het. Goeie nagrus gehad. Wonderlike ontbyt volgede oggend voor on weer die lang pad aangedurf het. Baie dankie vir alles, sal beslis in die toekoms weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ulrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNjIyMDE3LWJlNGEtNDhkMy1iNjYwLTBhMjk4M2M2NmRmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 32 Kerk Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.720432171538 25.097525285181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang