Colesberg Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ulrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Tania W - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike diens, kos en mense. Dankie.
Annika D - Jan 2024
Algehele gradering
Keep it up.
Rensia D - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike en verfrissend, aangenaam verras!
Etienne V - Jan 2024
Algehele gradering
Het veilig gevoel en kon uitrus vir die volgende dag se verdere ry.
Aliza L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Sal weer gaan, veral in somer.
Bent A - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Yvonne N - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Esmé N - Des 2023
Algehele gradering
Oornag oppad see toe.
Nico W - Aug 2023
Algehele gradering
Slegs oornag.
Joseph K - Feb 2023
Algehele gradering
Slaap lekker
Hope M - Jan 2023
Algehele gradering
Clean, but basic.
Lindi L - Des 2022
Algehele gradering
Puik, rustig, lekker.
Wendy S - Des 2022
Algehele gradering
Plek is pragtig en gesellig.
Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Nommerpas.
Leonie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Morne H - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, huis weg van huis.
Heidi V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties. Beste skaaptjops ooit.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Sandra W - Jan 2022
Algehele gradering
Average stay with a restaurant and bar.
Louisa V - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike, vinnige diens.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Sheree R - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant stopover.
Theunis B - Jul 2022
Algehele gradering
Is te donker tydens loadshedding en moeilik om die plek te kry.
Rina S - Jan 2022
Algehele gradering
Dankbaar vir 'n plekkie.
Ziska B - Jul 2022
Algehele gradering
Ons was op pad Pretoria toe vir besigheid.
Christine N - Okt 2022
Algehele gradering
Min geslaap!
Thejenee R - Des 2021
Algehele gradering
Great.
Ziana W - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Jomon S - Des 2021
Algehele gradering
Was ongelooflik.
Retha L - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens. Waarde vir geld.
Morne H - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Seugnette G - Jan 2021
Algehele gradering
Matriekvakansie - oornagverblyf.
Colesberg Lodge se terugvoer
Goeie more
Vreeslik baie dankie vir u resensie.
Ons is vreeslik bly u het dit geniet en hoop om u sommer gou weer te sien.
Mag 2021 alles wat mooi en goed is inhou.
Estelle V - Jun 2021
Algehele gradering
Oornagslaapplek op pad Klerksdorp toe.
Colesberg Lodge se terugvoer
Goeie more
Vreeslik baie dankie dat U die tyd gevat het om 'n resensie te doen.
Ons is so bly U het lekker gebly en hoop dat ons U gou weer sal sien.
Byvoorbaat dank
Colesberg Lodge
Lusiwe M - Des 2021
Algehele gradering
Adequate for a layover in a town with limited options.
Schalk E - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie, netjiese akkomodasie en vriendelike diens.
Eelco L - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike aand, nagmerrie verkeer.
Lees meerJoseph K - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, skoon en baie veilig.
Colesberg Lodge se terugvoer
Goeie middag Joseph
Vreeslik baie dankie dat U die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te lewer, ons hoop ons sien U gou weer en dat U 'n geseende fees seisoen sal beleef.
Kers groete
Colesberg Lodge
Lindie O - Okt 2021
Algehele gradering
Een nag se oorslaap.
Colesberg Lodge se terugvoer
Goeie middag Lindie,
Vreeslik baie dankie dat U die tyd gevat het om vir ons 'n resensie te doen.
Ons is in die proses om die Hotel ook weer te verf so met U volgende kuiertjie hier by ons sal dit sommer nog meer spoggerig lyk.
Ons is waarlik geseend met vriendelike en behulpsame personeel en ons probeer altyd uit ons pad gaan om ons gaste gemaklik en tuis te laat voel.
Hoop om U gou weer te sien.
Groete,
Colesberg Lodge en Personeel
Louise G - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Rene J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame personeel.
Colesberg Lodge se terugvoer
Goeie more Rene,
Vreeslik baie dankie dat U die tyd gevat het om die resensie te doen.
Ons is so bly U het U kuiertjie hier by ons geniet en hoop om U gou weer te kan huisves.
Vuyisile Elliot M - Des 2021
Algehele gradering
Reasonably happy except for not having something to medicate cold.
Sunita B - Des 2020
Algehele gradering
Kos was baie lekker. Goeie stop vir een aand.
Theresa K - Des 2019
Algehele gradering
Staff very friendly and helpful.
Liandri T - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Charl D - Sep 2019
Algehele gradering
'n Staatmakerplek om oor te bly tussen Kaapstad en Pretoria.
Michael S - Aug 2019
Algehele gradering
Sal nie weer daar oornag nie.
Cathrine B - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Nondumiso M - Jan 2018
Algehele gradering
It's a nice place.
Linda G - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike en aangename personeel.
Colesberg Lodge se terugvoer
Goeiedag Linda,
Graag wil ek net dankie sê vir die pragtige resensie. Ek is baie bly dat julle jul verblyf en so ook jul ete hier by ons geniet het, min dinge is so lekker soos Karoo vleisies of 'n goeie bord kookkos.
Met die hitte wat ons die afgelope tyd hier in die Karoo ervaar, is die swembad beslis 'n hoogtepunt na 'n lang reistog.
Hoop om julle weer gou by ons te akkomodeer en dat 2018 alles wat mooi is inhou.
Karoo groete,
Colesberg Lodge
Kobus D - Okt 2018
Algehele gradering
Ruim, skoon verblyf wat 'n goeie nagrus verseker.
Roline D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Colesberg Lodge se terugvoer
Goeiedag Roline,
Vreeslik baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit so baie as ons gaste die tydjie neem om dit te doen. Hoop dat ons julle sommer vinnig weer sal kan akkomodeer.
Mag 2018 alles wat goed is vir julle inhou.
Karoo Groete,
Colesberg Lodge
Nicolette D - Jan 2018
Algehele gradering
Puik vir oornag tussen Kaap en Gauteng: Ruim, skoon, lugversorgde kamers. Goeie waarde vir geld.
Marize G - Des 2017
Algehele gradering
'n Baie lekker, netjiese oorslaapplek met goeie diens en vriendelike mense.
Colesberg Lodge se terugvoer
Geagte Marize,
Vreeslik baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te doen.
Ons is opreg bly u het dit geniet en dat ons julle sommer gou weer sal sien.
Mag 2018 'n jaar vol voorspoed en liefde wees.
Karoo groete,
Colesberg Lodge en Personeel
Merlene E - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker, gemaklik gebly.
Stephan B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Cobus P - Jul 2017
Algehele gradering
Water om in te bad/stort was KOUD.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Sulesda W - Des 2017
Algehele gradering
Die ervaring en diens was so swak gewees dat ons besluit het om nie eers daar te oornag nie.
Lees meer- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 32, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang