Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colesberg Lodge

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R995 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Colesberg Lodge is ideaal geleë in die middel van Colesberg op die N1, halfpad tussen al die groot stede soos Johannesburg, Kaapstad, Gqeberha (Port Elizabeth) en Durban. Die lodge is perfek vir vakansiegangers en sakereisigers op soek na oornagverblyf.

Verblyf word gebied in 4 kamers. Die kamers is smaakvol versier en ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Al die kamers het lugversorging, TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek, WiFi en konferensie-geriewe op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Tania W
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike diens, kos en mense. Dankie. Beste tyd gehad. Gevoel soos vakansie.
Jan 2024
Annika D
Gesin met klein kinders
5.0
Keep it up. Ons het baie baie lekker gebly. Enigste ding is die kinders wat tok-tokkie speel tot in die aand. Soms steurend. Sal weer daar slaap.
Jan 2024
Rensia D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike en verfrissend, aangenaam verras! Baie netjiese en gerieflike ruim kamers, kan sien badkamer en vloere is onlangs baie netjies oorgedoen. H...
Sien meer
Des 2023
Bent A
Saam met vriende
5.0
Enjoyable. Very easy and friendly staff, had 1 night there on our way to Knysna, perfect dinner and nice clean rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Yvonne N
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens. Het oornag by Colesberg Lodge. Het lekker gekuier by swembad en aandete geniet. Alles wat mens nodig het. Goeie nagrus gehad. Wonde...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ulrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 32, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Colesberg Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNjIyMDE3LWJlNGEtNDhkMy1iNjYwLTBhMjk4M2M2NmRmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 32 Kerk Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.720432171538 25.097525285181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang