Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colesview Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Usha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Warm, affordable, clean & pleasant. Absolutely enjoyed our stay. Neat, safe, clean & well thought of breakfast. Warm welcome from the host, very hands-on. All necessities were readily available, thank you. Will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stil, veilig en baie rustig. Baie lekker en gerieflik. Die swembad was 'n welkome lafenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Wonderful experience. We had a pleasant stay after a long day on the road. Very friendly welcome. Aircon room, neat and safe accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantastic stay at Colesview Guest House. We had a fantastic stay at Colesview Guest House in Colesberg. The place was exceptionally clean and neat, with great amenities like a pool, a relaxing break area, and a lock-up garage for added security. The continental breakfast supplied in the room was a thoughtful and personal touch that made our stay even more enjoyable. It’s a quiet, peaceful spot that’s perfect for everyone—from solo travellers to families with kids. We highly recommend it and would definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melt L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Everything as advertised. Really enjoyed our stay. Had everything we needed and more for the halfway sleepover on our way to Jhb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Great stay. Friendly reception. Everything was clean and tidy. Comfortable beds and pillows. Everything we needed for one night sleepover. Will happily stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Goed toegeruste en netjiese oornagverblyf. Netjiese, goed toegeruste kamer. Baie oulike ontbytidee. Vriendelike en behulpsame ontvangs. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels S
1 nag
5.0
Des 2024

Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs. Netjies. Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs. Veilige parkering. Uiters netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit sal nou ons toekomstige oornagverblyf wees! Vir oornag was dit meer as genoeg - en die ekstras soos die sjokolade op die bed, sjerrie, die kontinentale ontbyt - 'n mens kry dit nie meer by ander plekke nie - dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie A
1 nag
5.0
Okt 2024

Colesview Guesthouse is die perfekte oornag plek in Colesberg. Colesview Guesthouse, 'n gastehuis nie ver van die N1 af nie, is die perfekte oornag plek in Colesberg. Dit is naby aan die snelweg, maar genoeg weggesteek dat die geraas van die trokke nie pla nie. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig en het die inboekproses eenvoudig gemaak. Sy het ook dadelik inligting verskaf oor lekker restaurante om by te gaan eet of kitskos te bestel. Die ideale plek om oor te slaap wanneer mens moeg is na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 232

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Torenbergstraat 37, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6ZgvM3ug4BetUhmXLsG7g8LwULbFdcPj286jxiPnigyG6mGlx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 232 5 1 5 37 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.730390770221 25.087133443356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang