Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coligny Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

MARISKA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Coligny Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sandra M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Perfect stop over if you need a break from travelling between towns.

Stunning hotel in a tiny town. Did not expect it to be so stylish. Neat and well maintained. Staff kind and friendly. The gentleman came to the car to help me with my bags. Room was huge and spacious. Quick response by staff when I needed assistance. The lady brought me a portable light should I need it with power failure. I received a packed breakfast as I checked out early. I had an early dinner in the restaurant and the food was tasty.

Marjee B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marjee B

Baie lekker, skoon, netjies, vriendelik.

Ek het baie lekker gebly. Ons was 'n groep vriende wat almal daar gebly het en hulle het vir ons 'n spesiale ontbyt gereël. Dit was uit die rakke gewees.

Jaco M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Was baie verbaas met hoe dit lyk. Was ook gasvry ontvang.

Baie aangename verblyf. En hulle kon ons ook help met wegneemontbyt omdat ons vroeg die volgende oggend moes ry en nie kon bly vir ontbyt nie.

Siegfriedt V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Siegfriedt V

Gerieflik vir 1 nag se verblyf.

Hotel was gesluit toe ons wou vertrek.

Stefanie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanie L

Familiereünie.

Kamers is baie netjies en nuwe decor is lieflik.

Dirk B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Absoluut fantasties

Ek was hartlik verwelkom. Almal so vriendelik en behulpsaam. Is gevat op 'n toer van die plek. Dit is so 'n gemaklike afmosfeer by hulle. Kos is uit die boonste rakke. Die kamers is mooi ingerig en bed was baie gemaklik. En die ontbytpakkie was wonderlik. Sal beslis weer daar oorbly.

Forika M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

Whoa - wat 'n verrassing!

Vandat jy daar instap word jy begroet met vriendelikheid. Die aandete was goed. Hulle het op hulle eie self aangebied om vir ons padkos in te sit aangesien ons vroeg moes vertrek. Sal definitief hulle aanbeveel.

Inge S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inge S

Baie professionele staf, baie mooi en netjies.

Ons was van die instapslag met vriendelikheid en hoflikheid bedien. Die kamers was mooier as mooi en die hotel was rustig. Ons het ons kuier terdeë geniet en sal Coligny Hotel aanbeveel vir enige reisiger.

Koos R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos R

Baie goeie verblyf.

Was net effens teleurgesteld dat mens lank vooruit 'n spesifieke kamer bespreek (en weer telefonies bevestig het), net om met aankoms te verneem dat dit verander is. Andersins puik diens.

Hans C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hans C

Goed vir oornagverblyf.

Ek het slegs een aand geslaap. Die eienaar en personeel doen hul bes om dit 'n aangename verblyf te maak.

Lida H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lida H

Baie lekker. Netjies. Vriendelike mense. Ontbyt saam met rüuniegroep was baie lekker.

Ons het Saterdagoggend 'n heerlike ontbyt gehad saam met reüniegroep. Kamer en hotel het al ons verwagtinge oortref. Hulle verduidelik toe dat hulle nie ontbyt gee op 'n Sondag nie, wel 'n breakfast basket. Saterdagaand het dit toe reeds by ons deur gelê. Ons het toe gekry 'n hoenderhamburger, Russian, kaasworsie en gaskoeldrank. 'n Ete wat hoender bevat en reeds die vorige aand gemaak is en glad nie ontbyt items ingesluit het nie. Was so antiklimaks na die vorige dag en die mooi van die hotel. Hoop hulle bietjie hierop verander.

Danie F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Kamer was skoon en gerieflik. Onbyt was baie lekker. Personeel baie vriendelik. Waarde vir geld.

Veilige parkering agter die hotel.

Serge D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Serge D

Very Good.

Vanessa excellent manager doing her utmost best to satisfy us. Very good breakfast and good food at the restaurant

Kelebogile M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kelebogile M

It was perfect.

It is just that the water pressure for the shower in room 3 was very low making having a refreshing shower impossible. But our stay was pleasant. Thanks for the friendly staff.

Denise M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M

Baie mooi en skoon.

Dit was 'n heerlike tydjie, die mense is baie gaaf en behulpsaam.

Virginie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginie D

Nice stay and good restaurant!

Comfortable rooms, nice people and a bar and restaurant at the same place with large menu!

Virginie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginie D

Don't miss this nice and charming hotel!

If you are driving in this area and looking for a nice place where to stay to sleep well, eat good food and meet nice people, this is definitely the place to go!

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 31, Coligny, 2725, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlFwuVC4GyFdopUdVLwGFHUIlgNAAGvs2KFnd3AdLL5hnFwvCFo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 31 Voortrekker Street Coligny 2725 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.330096906382 26.320720581632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang