Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coligny Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Sandra M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Perfect stop over if you need a break from travelling between towns. Stunning hotel in a tiny town. Did not expect it to be so stylish. Neat and well maintained. Staff kind and friendly. The gentleman came to the car to help me with my bags. Room was huge and spacious. Quick response by staff when I needed assistance. The lady brought me a portable light should I need it with power failure. I received a packed breakfast as I checked out early. I had an early dinner in the restaurant and the food was tasty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjee B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie lekker, skoon, netjies, vriendelik. Ek het baie lekker gebly. Ons was 'n groep vriende wat almal daar gebly het en hulle het vir ons 'n spesiale ontbyt gereël. Dit was uit die rakke gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Was baie verbaas met hoe dit lyk. Was ook gasvry ontvang. Baie aangename verblyf. En hulle kon ons ook help met wegneemontbyt omdat ons vroeg die volgende oggend moes ry en nie kon bly vir ontbyt nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Siegfriedt V
1 nag Saam met vriende
3.0
Sep 2023

Gerieflik vir 1 nag se verblyf. Hotel was gesluit toe ons wou vertrek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Stefanie L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Familiereünie. Kamers is baie netjies en nuwe decor is lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dirk B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2021

Absoluut fantasties Ek was hartlik verwelkom. Almal so vriendelik en behulpsaam. Is gevat op 'n toer van die plek. Dit is so 'n gemaklike afmosfeer by hulle. Kos is uit die boonste rakke. Die kamers is mooi ingerig en bed was baie gemaklik. En die ontbytpakkie was wonderlik. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Forika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Whoa - wat 'n verrassing! Vandat jy daar instap word jy begroet met vriendelikheid. Die aandete was goed. Hulle het op hulle eie self aangebied om vir ons padkos in te sit aangesien ons vroeg moes vertrek. Sal definitief hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Baie professionele staf, baie mooi en netjies. Ons was van die instapslag met vriendelikheid en hoflikheid bedien. Die kamers was mooier as mooi en die hotel was rustig. Ons het ons kuier terdeë geniet en sal Coligny Hotel aanbeveel vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Koos R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2021

Baie goeie verblyf. Was net effens teleurgesteld dat mens lank vooruit 'n spesifieke kamer bespreek (en weer telefonies bevestig het), net om met aankoms te verneem dat dit verander is. Andersins puik diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hans C
1 nag
3.4
Aug 2021

Goed vir oornagverblyf. Ek het slegs een aand geslaap. Die eienaar en personeel doen hul bes om dit 'n aangename verblyf te maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

MARISKA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 31, Coligny, 2725, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlFwuVC4GyFdopUdVLwGFHUIlgNAAGvs2KFnd3AdLL5hnFwvCFo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 31 Voortrekker Street Coligny 2725 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.330096906382 26.320720581632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang