Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coligny Hotel

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 31, Coligny, 2725, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Coligny Hotel is 'n 3-ster-gastehuis wat privaat besit en bestuur word in die Hartland van die Maize Triangle, 200 km vanaf Johannesburg op die N14 en net 20 minute se ry vanaf Lichtenburg.

Daar is 8 standaardkamers, 1 gesin-suite en 1 selfsorgkamer. Die talentvolle en toegewyde span bedien 'n heerlike en gesonde ontbyt, middagete en aandete. Die sitkamer en knus kroeg bied 'n hele rits skemerkelkies, whiskies en plaaslike wyn. Rook is verbode in die kroeg, alhoewel daar 'n rookerskroeg beskikbaar is op die perseel. Speletjies, insluitend pool-tafels en 'n veerpyltjie-bord, is ook beskikbaar.

Coligny Hotel spog met gratis WiFi. Daar is verskillende spysenieringsopsies vir tee, koffie en middagetes.

Die vriendelike personeel is altyd beskikbaar om seker te maak dat gaste 'n gerieflike en onvergeetlike wegbreek geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Coligny Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

MARISKA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 31, Coligny, 2725, Noordwes
  • Gaste dink Coligny Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Coligny Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 31, Coligny, 2725, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlFwuVC4GyFdopUdVLwGFHUIlgNAAGvs2KFnd3AdLL5hnFwvCFo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 31 Voortrekker Street Coligny 2725 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.330096906382 26.320720581632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang