Collards B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Joshua C - Mei 2023
Algehele gradering
Clean and spacious.
Collards B&B se terugvoer
Hi Joshua,
Thank you for your kind review.
It was a pleasure hosting you and would love to have you come back again.
Have a blessed day.
Portia
Thabang A - Jan 2023
Algehele gradering
Yes. Always.
Jaco P - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflike bly plek en vriendelike diens.
Collards B&B se terugvoer
Hi Jaco,
Ek is bly julle het julle verblyf geniet.
Hoop ons sal julle weer sien.
Geseende dag.
Portia
Daniel E - Jul 2024
Algehele gradering
Veilig. Rustige atmosfeer. Skoon netjiese eenheid. Amazing gasvrou.
Collards B&B se terugvoer
Hi Daniel,
Dit was 'n plesier om jou by Collards te hê en ek is bly jy het jou tyd geniet.
Jy is welkom terug.
Geseënde dag vir jou.
Portia
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Awelani B - Des 2022
Algehele gradering
The place is clean and it's a nice place to stay.
Phindile N - Jan 2022
Algehele gradering
It was a great experience, definitely we will come back for more.
Elizma M - Mrt 2022
Algehele gradering
I really enjoyed my stay. Service was very good and the staff are friendly.
Llewellynn S - Mrt 2022
Algehele gradering
I was made to feel very welcome and treated like a family member. My stay was everything that one could expect when away from home.
Jabu M - Jan 2022
Algehele gradering
It was superb
Diile N - Des 2022
Algehele gradering
Good.
Bronwen H - Nov 2021
Algehele gradering
Was wonderlik.
Wada L - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Simon Kgorosha S - Feb 2021
Algehele gradering
I stayed peacefully at Collards. The lady at the office is so sweet and friendly.
Collards B&B se terugvoer
Hi Simon,
I'm very happy you enjoyed your stay at Collards.
Take care and stay safe.
Kind regards,
Portia
Andrew M - Mei 2021
Algehele gradering
Nice place to relax with friends as well.
Shane W - Mrt 2021
Algehele gradering
Die plek is 'n construction site.
Collards B&B se terugvoer
Hi Shane,
Ek kan net weereens onverskoning vra vir die ongerief wat jy op die een dag hier ondervind het.
Mooi bly end geniet die res van jou dag.
Vriendelike groete.
Portia
Eloise F - Feb 2020
Algehele gradering
Baie goed ontvang, baie netjies en gerieflik. Ontbyt was heerlik!
Nadine W - Jul 2019
Algehele gradering
Was a great stay felt at home.
Gert V - Apr 2019
Algehele gradering
Great stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker verblyf.
Mooi en sentraal geleë vir my behoeftes, naby Moses Mabhida Stadion en restaurante.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Malinda S - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Lees meerMartin N - Jun 2019
Algehele gradering
Poor parking space and construction made noise as early as possible.
Annette C - Aug 2019
Algehele gradering
Not Impressed.
Marion T - Jul 2019
Algehele gradering
Very aggressive unapproachable owner.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aggressiewe, ontoeganklike eienaar.
Ons het in die eetarea gesit vir ontbyt, toe 'n man wat by die tafel langs ons gesit het, baie beleefd kombuis toe is en met die eienaar teruggekeer het, wat toe baie onprofessioneel reageer het. Die manier waarop sy die man behandel het, was heeltemal onnodig. Sy het ook gesê dat as ons ons sleutels verloor, sal ons 'n fooi van R500 betaal en dat sy die kamer wil ondersoek voordat ons vertrek. Ons het ongeveer 10 minute gewag vir haar om die kamers na te gaan terwyl sy by iemand oor die telefoon kla oor die onbeskofte man wat haar daarvan beskuldig dat sy diereprodukte in sy kos gebruik het. Ek sal nooit weer daarheen gaan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Risha P - Aug 2018
Algehele gradering
A momentous birthday occasion.
Rene B - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon en netjies.
Nonhlanhla M - Jan 2018
Algehele gradering
Excellent place to be with family.
Zenda S - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasmagories. Netjies, gasvry en goed geleë.
Hannetjie P - Apr 2018
Algehele gradering
Will stay there again.
Henry P - Sep 2018
Algehele gradering
Perfek vir my behoeftes gewees!
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Frank W - Sep 2018
Algehele gradering
Baie teleurstellend, ons het besluit om nie daar te oornag nie.
Simone W - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustige en netjiese plek gewees
Cara V - Okt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gerald D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker, maklik en uitstekende waarde.
Aronia K - Jan 2017
Algehele gradering
All entertainment institutions are close, i.e, beach, shopping mall, stadium etc. Friendly staff, to mention Sandra and Bernard, nice breakfast, I wish I can go back now.
Gert V - Apr 2017
Algehele gradering
Was aangenaam.
Riaan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig.
Mildred E - Feb 2017
Algehele gradering
Hartlike verwelkoming gerieflik. Netjies en naby stad en strand.
Marianka M - Mei 2017
Algehele gradering
Might try another room next time.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal dalk 'n ander kamer probeer volgende keer.
Kamers is skoon en netjies, mense is vriendelik, plek lyk goed, maar ons het een kamer gehad met 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens, badkamerdeur skuif oop en toe, maar 'n mens kan by die deur insien as die deur toe is, so as enige iemand badkamer toe gaan kan hulle uit na die res van die kamer sien, en die mense in die kamer kan in die badkamer sien hoe die persoon op die toilet sit. Kan ook nie stort nie, want die persoon op die bed kan die persoon in die stort sien. Stort ook op 'n ongemaklike hoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lisa M - Okt 2016
Algehele gradering
The people are great.
Mariaan H - Okt 2016
Algehele gradering
Voel tuis.
Louisa D - Sep 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Sal beslis weer hier kom bly.
Richard V - Okt 2015
Algehele gradering
Value for money accommodation.
Riona P - Aug 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Nosipho B - Apr 2015
Algehele gradering
Very nice owners, the place is beautiful, truly get your money's worth.
Abraham K - Feb 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens met skoon en gerieflike kamers.
Thokozile M - Des 2015
Algehele gradering
Homely.
Jannes M - Okt 2015
Algehele gradering
Gasvry, netjies en skoon.
Peter M - Mei 2015
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Diens was uitstekend met persoonlike aandag. Waarde vir Geld.
Cilliers V - Jun 2015
Algehele gradering
Gasvryheid was uitsonderlik, en die ontbyt uit die boonste rakke.
Cornel S - Apr 2015
Algehele gradering
Gemaklik!
- Kapasiteit: 30 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collard-weg 56, Umgeni Park, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang