Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Collards B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 54 resensies vir Collards B&B
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Joshua C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua C

Clean and spacious.

Great service and perfect location.

Collards B&B se terugvoer

Hi Joshua,

Thank you for your kind review.

It was a pleasure hosting you and would love to have you come back again.

Have a blessed day.

Portia

Collards B&B
Thabang A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang A

Yes. Always.

We're coming back soon.

Jaco P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P

Gerieflike bly plek en vriendelike diens.

Lekker gebly. Kamers baie netjies.

Collards B&B se terugvoer

Hi Jaco,

Ek is bly julle het julle verblyf geniet.

Hoop ons sal julle weer sien.

Geseende dag.
Portia

Collards B&B
Daniel E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E

Veilig. Rustige atmosfeer. Skoon netjiese eenheid. Amazing gasvrou.

Sal Collards beslis weer ondersteun. 'n Ware juweel. Vriendelik. Behulpsaam. Dankie, dame. Waardeer opreg.

Collards B&B se terugvoer

Hi Daniel,

Dit was 'n plesier om jou by Collards te hê en ek is bly jy het jou tyd geniet.

Jy is welkom terug.

Geseënde dag vir jou.

Portia

Collards B&B
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Awelani B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awelani B

The place is clean and it's a nice place to stay.

I had a nice time staying in your B&B.

Phindile N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phindile N

It was a great experience, definitely we will come back for more.

Me and my partner really had a great time since we needed some time off but my only concern is that no kids are allowed as I have 1-year child. Next time we would love to come with her but unfortunately, kids are not allowed. That was the turn off for me.

Elizma M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma M

I really enjoyed my stay. Service was very good and the staff are friendly.

I would highly recommend Collards.

Llewellynn S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellynn S

I was made to feel very welcome and treated like a family member. My stay was everything that one could expect when away from home.

Staying at Collard's B&B was everything that one would expect from a good B&B. From arrival to departure and everything in between was top class. Absolute good value for money - thank you all.

Jabu M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu M

It was superb

Our stay was fabulous she welcomed us with a smile in her face and she explained everything clearly and immediately we felt at home.

Diile N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diile N

Good.

Our stay in Collards B&B was so great. The place is so beautiful and we really enjoyed the breakfast.

Bronwen H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen H

Was wonderlik.

Dit is groot en skoon en pragtig. Ook is Portia baie vriendelik.

Wada L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wada L

Fantastic.

We enjoyed our stay and we will come again. Thank you so much your service was excellent.

Simon Kgorosha S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon Kgorosha S

I stayed peacefully at Collards. The lady at the office is so sweet and friendly.

It is safe and clean.

Collards B&B se terugvoer

Hi Simon,

I'm very happy you enjoyed your stay at Collards.

Take care and stay safe.

Kind regards,

Portia

Collards B&B
Andrew M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M

Nice place to relax with friends as well.

Will use same place in future with extra other two couples. To be used twice annually, off and on season. Activate braai place for B&B rooms.

Shane W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Shane W

Die plek is 'n construction site.

Ek dink dit kan lekker wees as hulle klaar is met al die bou en breek, maar op die oomblik is dit baie onrustig.

Collards B&B se terugvoer

Hi Shane,
Ek kan net weereens onverskoning vra vir die ongerief wat jy op die een dag hier ondervind het.
Mooi bly end geniet die res van jou dag.
Vriendelike groete.
Portia

Collards B&B
Eloise F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise F

Baie goed ontvang, baie netjies en gerieflik. Ontbyt was heerlik!

Baie goed geleë, parkering kan 'n probleem word as baie mense die B&B besoek.

Nadine W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine W

Was a great stay felt at home.

Staff where very friendly and place was neat and clean, really enjoyed our time there.

Gert V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Great stay.

Nice and centrally located for my needs, near Moses Mabhida Stadium and restaurants.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker verblyf.

Mooi en sentraal geleë vir my behoeftes, naby Moses Mabhida Stadion en restaurante.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Malinda S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Malinda S

Gerieflike verblyf.

Die familiekamer se stort is vuil, vol aanpaksels en die plafonne en mure is vol muf. Die kamer het ook muf op die mure in in die vensterbanke. Daar is 'n aaklige mat wat die vloer gedeeltelik bedek wat nie baie higiënies is nie. Die ander kamer waarin ons gewoon het was skoner en beter toegerus. Die gasvrou het terwyl ons ontbyt genuttig het ons gevra of hul die linne kan verwyder, gesê hulle moet nog gewas word, maar hul kan wag tot ons vertrek sou ons dit so verkies. Dit het ons ongemaklik laat voel en ook toe sy ons inlig dat ons moes onthou dat ons nie later as 7 uur die aand mag inklok nie. Ons het ver gereis en daar was 'n moontlikheid dat ons laat kon kom. Sou ons dan nie ingelaat gewees het nie?

Martin N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Martin N

Poor parking space and construction made noise as early as possible.

Must be closed still the construction is done.

Annette C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annette C

Not Impressed.

Toddler needed to bath. Hot water for bath did not work. Reported and nothing done. TV channel for rugby did not work. Tons of noise from toilet pipes etc. from very very early in the morning. Room was very dark. No windows. Only in bathroom.

Marion T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marion T

Very aggressive unapproachable owner.

We were seated in the dining area for breakfast when a gentlemen seated at the next table went to the kitchen very politely and returned with the owner who proceeded to react very unprofessionally. The manner in which she approached the gentlemen was completely uncalled for. Also, she stated that if we lost our keys she will charge us R500 and she wants to inspect the room before we left. We waited for about 10 minutes for her to check the rooms while she was complaining to someone on the phone about the rude man who accused her of using animal products in his food. I will never ever go back there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aggressiewe, ontoeganklike eienaar.

Ons het in die eetarea gesit vir ontbyt, toe 'n man wat by die tafel langs ons gesit het, baie beleefd kombuis toe is en met die eienaar teruggekeer het, wat toe baie onprofessioneel reageer het. Die manier waarop sy die man behandel het, was heeltemal onnodig. Sy het ook gesê dat as ons ons sleutels verloor, sal ons 'n fooi van R500 betaal en dat sy die kamer wil ondersoek voordat ons vertrek. Ons het ongeveer 10 minute gewag vir haar om die kamers na te gaan terwyl sy by iemand oor die telefoon kla oor die onbeskofte man wat haar daarvan beskuldig dat sy diereprodukte in sy kos gebruik het. Ek sal nooit weer daarheen gaan nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Risha P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Risha P

A momentous birthday occasion.

Awesome weekend and getaway with my children and family members. It was a birthday treat and I am was spoilt by Collards.

Rene B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Waarde vir geld, skoon en netjies.

Waarde vir geld, skoon en netjies. Vriendelik en heerlike ontbyt. Voorstel TV HDMI kabel kry en DStv instelling hersien. Aircon gas kort ook 'n refill.

Nonhlanhla M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla M

Excellent place to be with family.

Friendly staff excelling in what they do.

Zenda S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenda S

Fantasmagories. Netjies, gasvry en goed geleë.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons was bietjie vroeg, maar was dadelik na ons kamer geneem. Ontbyt was vullend en goed voorberei. Sal weer daar gaan bly.

Hannetjie P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie P

Will stay there again.

The room was clean, the location was good. I can recommend Collards B&B and I will stay there again.

Henry P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry P

Perfek vir my behoeftes gewees!

Goeie waarde vir geld en great persoonlike diens!

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Frank W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Frank W

Baie teleurstellend, ons het besluit om nie daar te oornag nie.

Die kamer wat aan ons voorsien is, stem nie ooreen met wat geadverteer word nie, en is nie op standaard nie, ons het besluit om nie daar te oornag nie.

Simone W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone W

Baie rustige en netjiese plek gewees

Ons het baie lekker gebly.

Cara V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara V

Waarde vir geld.

Baie geniet en ons gasvrou was baie vriendelik. Sal Collards B&B beslis weer besoek.

Gerald D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald D

Baie lekker, maklik en uitstekende waarde.

Ons het reguit daarheen gery en vandaar na al die ander plekke wat ons moes besoek, was sommer in 'n japtrap maklik. Dis rustig, net die Iron Man kompetisie was 'n effense kopseer met die bepaalde paaie wat gesluit was Sondagoggend. Baie baie dankie.

Aronia K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aronia K

All entertainment institutions are close, i.e, beach, shopping mall, stadium etc. Friendly staff, to mention Sandra and Bernard, nice breakfast, I wish I can go back now.

I invite anybody to visit Collards as it is the best guest house at Durban North with Bernard who was acting like a tour guide to us. If we look for anything, we ask him and he never gets tired of giving directions and is accurate. Friendly staff who is cooking, washing and ironing for us. We really enjoyed our stay at Collards.

Gert V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Was aangenaam.

Hulle kan net na yskas in kamer 7 laat kyk, motor of compressor raas gedurende nag en moes afgesit word om te kan slaap. Verder geen probleme. Vriendelike personeel.

Riaan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Rustig.

Dit was rustig en 'n plesier gewees om daar te bly.

Mildred E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mildred E

Hartlike verwelkoming gerieflik. Netjies en naby stad en strand.

Hartlike verwelkoming, gasvry, sakpas, netjies, heerlike ontbyt, naby stad/strand.

Marianka M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marianka M

Might try another room next time.

Rooms are clean and neat, people are friendly, place looks fine, but we had one room with 1 double bed and 3 single beds, bathroom door slides open and closed but you can see into the bathroom from the room when the door is closed, so if anyone goes to the bathroom people from inside can see out to the rest of the room, and the people standing in the can see the person on the toilet. Also can't take a shower as person on the one bed can look to see the person in the shower. Shower also on an uncomfortable angle.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal dalk 'n ander kamer probeer volgende keer.

Kamers is skoon en netjies, mense is vriendelik, plek lyk goed, maar ons het een kamer gehad met 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens, badkamerdeur skuif oop en toe, maar 'n mens kan by die deur insien as die deur toe is, so as enige iemand badkamer toe gaan kan hulle uit na die res van die kamer sien, en die mense in die kamer kan in die badkamer sien hoe die persoon op die toilet sit. Kan ook nie stort nie, want die persoon op die bed kan die persoon in die stort sien. Stort ook op 'n ongemaklike hoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lisa M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M

The people are great.

The stay was great. Breakfast was delicious and that view!

Mariaan H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan H

Voel tuis.

Sandra het dit vir ons so gerieflik as moontlik gemaak, sy is 'n regte mense mens. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Die veilige parkering was 'n gemoedsrus. Naby al die winkels. Nee wat, 10 uit 10 vir Collards B&B!

Louisa D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa D

Baie vriendelike diens. Sal beslis weer hier kom bly.

Ons het baie lekker hier gebly. Sal beslis weer in die toekoms soontoe gaan.

Richard V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V

Value for money accommodation.

Sandra went out of her way to accommodate my needs by providing dinner every night. I had a pleasant stay at Collards. Thank you!

Riona P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riona P

Uitstekend!

Die gasvrou was verskriklik oulik en het ons hartlik verwelkom.

Nosipho B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho B

Very nice owners, the place is beautiful, truly get your money's worth.

We were treated very nicely. The place is peaceful and the owners are angels. Absolutely love their breakfast! The views are just gorgeous. I would recommend Collards to just about anyone.

Abraham K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham K

Vriendelike diens met skoon en gerieflike kamers.

Sandra was vriendelik en behulpsaam van die oomblik wat ek gearriveer het. Die kamers in ruim, skoon en al wat 'n mens nodig het as jy op kort kennisgewing moet reis vir werk.

Thokozile M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thokozile M

Homely.

The staff was friendly and helpful.

Jannes M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannes M

Gasvry, netjies en skoon.

Bekostigbare en netjiese oornagbestemming

Peter M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

Uitstekende ligging. Diens was uitstekend met persoonlike aandag. Waarde vir Geld.

Collards B&B was 'n gelukkige plek om oor die internet te vind.

Cilliers V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cilliers V

Gasvryheid was uitsonderlik, en die ontbyt uit die boonste rakke.

Die gastehuis is baie sentraal en goed toegerus, skoon en netjies met veilige parkering.

Cornel S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cornel S

Gemaklik!

Ons het lekker gebly met goeie diens en lekker ontbyt.

Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collard-weg 56, Umgeni Park, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1c2ca80e3ec51ecf5d9ee8cf284faabf05a4bdfdc742b45071930f817a721f331ad424005e3b1bfae48dd2d6cb25b932d3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 56 Collard Road Umgeni Park 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.800567061131 31.019870286825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang