Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

College Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 75 resensies vir College Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Christelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Ideaal vir oornag verblyf, nie ver van hoofroetes af nie.

Gerieflike oornag verblyf, veral as mens reis met 'n troeteldier. En 'n heerlike ontbyt.

Herman V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Doen so voort 10 uit 10.

Ek het niks om oor te kla nie, alles was reg. Kamer was skoon en gerieflik.

Marika E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika E

Fantasties.

Baie gerieflik. Sal definitief met al die sportbyeenkomste daar bly.

Ane D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane D

Baie bedagsaam en vriendelik.

Baie dankie vir jul moeite met 'n wegneem-ete-ontbytpakkie vir my man. Hy is 'n rep en was vroeg weer op die pad. Hy het dit baie waardeer.

Mel V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mel V

Great.

Baie lekker gebrui. Baie netjies en diens was baie goed. Ontbyt was wonderlik.

Jaco N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N

Baie lekker.

Ons het rugby gaan kyk op Grey College en die plek was naby en baie gerieflik.

William B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William B

Gemaklik.

Ons het heerlik gebly. Hulle kan net 'n handdoekreëling in die badkamer installeer. Daar is net een haak en ons was 3 mense wat in die kamer gebly het. Maar ons handdoeke is darem elke dag vervang en die kamer is skoongemaak.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Phemelo M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Phemelo M

It was not fantastic.

It was not what we expected.

Charlé G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlé G

Baie netjies, skoon en luuks gebly.

Heerlik gebly, beslis aanbeveelbaar! Sentraal geleë. Sommer stapafstand van naaste Mall. Mooi tuin om in te sit en kuier. Mense is regtig vriendelik. Mense altyd op hulle pos.

Bianca M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Pragtige plek.

Rustige oorslaap lodge.

Andrew A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew A

A convenient and cost-effective overnight stay while traveling.

We stopped here for a break on our trip from Cape Town to Johannesburg. It was very convenient, beautiful gardens, lovely swimming pool. Rooms are clean and decent size. We had everything we needed for a quick and simple stay overnight. They were also very welcoming of our German Shepherd who was traveling with us.

Antoinette P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette P

Tevrede. Goeie ligging.

Kamers is lekker snoesig en warm vir 'n Vrystaatse winter. Aanbevelings: 'Quality control' checklists instel wanneer groot groepe hulle oorval. Handdoeke vir alle gaste het ontbreek. Onderhoud moet meer gereeld gedoen word. Net omdat jy die 'trick' ken om die deur oop te sluit is dit nie normaal vir die gas nie. Weereens onderhoud, hoe lank is daai hek nou al n probleem? Die 'gaurdhouse' is nie 'n blompot nie, plaas iemand daarin. Veral in spitstyd.

Adele V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V

Effens teleurstellende verblyf.

College Lodge lyk en voel afgeleef. Positiewe punte: Personeel was vriendelik en op hulle pos. Naby 'n mall. Sekuriteit was vriendelik en behulpsaam. Ons kon 04:00 die volgende oggend vertrek. Negatiewe punte: Matras was hard en oud. Het glad nie lekker geslaap nie. Badkamers het geen handdoekreëlings nie. Dak het gelek tydens 'n storm. Buitedeur is oud en gehawend. Kamer en badkamer het vuil gevoel.

Michelle K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle K

It was in order, but had a few disappointments.

I confirmed and paid for breakfast for Saturday morning. The website shows R92 per person, was informed that it was R152 upon arrival. I contacted reception at 07h00 in the morning to find out if I can have a refund, as we decided not to go for breakfast. The lady said she will get back to me and heard nothing else. When we booked out, I enquired again and was told under no uncertain terms that this is not possible and I will not be refunded. When I asked why they did not contact me earlier, the receptionist said that the manager was not available. I would have gone for breakfast if I was informed when I phoned at 07h00. The receptionist only pulled up his shoulders and said there was nothing he can do. I will not book with them again purely on principles.

Willem M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem M

Nie baie gasvry nie.

Halwe toiletrol, geen haardroër nie, een teesakkie, een koffiesakkie, nie waterbottels in die yskas, die WiF is swak. Die matras is deurgelê en kliphard. Dit is jammer want die plek is uitstekend geleë. Die ontbyt is vir R95 geadverteer maar die lodge vra R125. Die ontbyt was goed. Daar was ook 'n geraas in die nag deur van die gaste. Ons verstaan dat sekere gaste toiletrolle ens. neem maar moet nie almal oor dieselfde kam skeer nie. Julle is die gashere. Julle moet vir sulke verliese begroot.

Sulette C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette C

Lekker ingerig.

Lieflike stort, lekker beddens, skoon en netjies. Baie behulpsame, en vriendelike personeel.

Hendrik O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O

Lekker slaapplekkie.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die kamer was mooi, mooi skoon en modern. Daar was genoeg plek vir ons hondjie ook, en ons het dit baie geniet.

Aldo M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldo M

Baie gerieflik geleë en veilig.

Baie gerieflik geleë en veilig, kan wel vebeter op netheid vir 4 sterre, ontbyt baie goed, prys verskil net van adverteer.

Tina F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tina F

Enjoyed my stay, the garden is beautiful.

I gave a three star for location and safety as I feel through no fault of your own the area has become unsafe due to locals hanging around the area who have been drinking, also unfortunate that the shopping centre close to you has closed down which encourages loitering. I went to the Mimosa Mall to get food but felt unsafe walking back after 6pm. Your staff are very friendly and helpful and love your garden. Your rooms were clean and the bed comfortable.

Anria V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anria V

Aircon and TV did not work because there was no remote for channels.

It was very cold without the aircon and boring without TV.

Carmen V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen V

Tevrede.

College Lodge op fotos lyk fantasties, maar met ons aankoms kon die jong dames nie ons bespreking kry nie en ons kamer is nie wat ons bespreek het nie. Die gebou kort bietjie opknapping. Ons warm water was nie juis warm nie en beurtkrag het plaasgevind waar die gastehuis ons met geen toerusting gelos het nie. Vir die prys verwag mense dat alles netjies is en in plek is.

John D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Gerief en gemak was eersteklas.

Kwaliteit. Oog vir detail. Hulle het dit.

Hein S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Het die aand oorgebly op pad Kaap toe.

Uitstekende ligging, maklik bereikbaar. Baie gerieflike kamers. Pragtige, goed versorgde tuin.

Chris R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris R

Rather look elsewhere.

The reality is unfortunately far from what one expects based on the photos. This is not a cosy country feel guesthouse, somewhere peaceful. Instead, it is essentially a stop over hotel, right on a main street in town, across from the university. The attention to detail showcased in the photos, was nowhere to be seen. When we arrived at 7pm on a Saturday, there was no one at reception, the security guard came in from the street to check us in and show us to our room. He couldn't find the keys to any other door in the building, which meant we had to carry our camping fridge very far through the building to get to our room. The door handle to the balcony was literally falling apart and I had to screw it back together. There was sewage problem in the shower with a really bad smell. The towels were stained in all kinds of unhealthy ways and the mattress should have been replaced long ago. Upon leaving the next morning, the girl at the counter didn't greet us or even ask how our stay was, she just jumped straight to the outstanding balance on our account. The whole experience left one feeling like someone once cared a great deal to get the place up and running and put in the extra effort and attention to detail, but based on our stay, that person has long moved on. Rather look elsewhere.

Alice O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice O

Uitstekende oornagverblyf.

Uitstekende bekostigbare oornagverblyf. Sal beslis College Lodge aanbeveel en weer daar oornag.

Salome B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B

Gerieflik

Netjiese en groot gastehuis.

Khaya T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khaya T

It was fantastic. Enjoyed every moment of my stay

The staff is committed to their job. They are friendly and easy to talk to.

College Lodge se terugvoer

Dear Khaya T,

Thank you for taking the time to review College Lodge on Travel Ground. Is is very good to be informed that we were able to cater for your needs. Your positive review was also communicated back to our staff. We will be glad to welcome you back at College Lodge in the near future.

Regards,
Carli

College Lodge
Martin V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Goeie, en maklike bereikbare oornagfasiliteit.

Oorkant bekende winkelsentrum geleë.

Casper R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Casper R

Oornag.

Het verskillende kamers gehad en al drie kamers was nie baie skoon gewees nie in die een kamer het ons 'n haar extension op die badkamer vloer gekry. Almal se linne was wel skoon. Glo nie ek sal weer daar oornag nie. Die reëling met die wag om die hek oop te maak as mens uit was, was ook nie baie suksesvol nie.

Bryan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan B

Baie vriendelike personeel en kamers is skoon en netjies.

College Lodge is 'n baie lekker gastehuis om te oornag. Lekker sentraal in Bloemfontein ook geleë.

College Lodge se terugvoer

Beste Brian B,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Dit word opreg waardeer. Ons ligging is verseker 'n groot voordeel vir ons gaste. U positiewe terugvoer is ook aan ons personeel oorgedra. Ons is bly as ons aan u behoeftes kon voldoen.
Ons hoop om u spoedig weer by College Lodge in die nabye toekoms te verwelkom.
Groete.
Carli
Bestuurderes

College Lodge
Lindie M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M

Gemaklik, netjies en sentraal gelê. Beslis is aanwins!

Dis regtig akkommodasie wat ek met 'n geruste hart, vir almal sal aanbeveel. Die ligging is perfek, die personeel is behulpsaam, beddens is kwaliteit en die ontvangs was regtig vriendelik! Kamer is heerlik ruim en ons het so tuis gevoel!

College Lodge se terugvoer

Beste Lindie,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. u Positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Positiewe terugvoer inspireer ons om selfs nog beter diens aan ons gaste te lewer. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by College Lodge in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Karel O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel O

Het baie goed gewerk vir skolesport-naweek.

Waarde vir geld, word aanbeveel.

College Lodge se terugvoer

Beste Karel,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. u Positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Ons ligging is verseker 'n voordeel vir gaste wat betrokke is by sport dae. College Lodge is naby aan die meeste skole en stadions. U inspireer ons om selfs nog beter diens aan ons gaste te lewer. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by College Lodge in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Diana V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V

Very friendly service, clean rooms with Wi-Fi access very impressed.

Friendly service at reception, clean rooms. We felt safe and secure at all time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike diens, skoon kamers met WiFi is baie indrukwekkend.

Vriendelike diens by ontvangs, skoon kamers. Ons het ten alle tye veilig gevoel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anria V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anria V

Vriendelik en behulpsaam.

Personeel was vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon en netjies. Dit was alhoewel 'n bietjie duur vir net 1 person, maar tog die moeite werd, want dit was binne loopafstand van alles af.

College Lodge se terugvoer

Beste Anria,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Dit word opreg waardeer. U positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Ons is bly as ons aan u behoeftes kon voldoen. Ons hoop om u spoedig weer by College Lodge in die nabye toekoms te verwelkom.
Groete
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Henry D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry D

Die verblyf is baie netjies en skoon.

College Lodge is ‘n baie bekostigbare verblyf en baie sentraal. Sal dit weer besoek.

College Lodge se terugvoer

Beste Henry D

Baie dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer op Travelground. Dit word opreg waardeer. U positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Ons is bly as ons aan u behoeftes kon voldoen. Ons hoop om u spoedig weer by College Lodge in die nabye toekoms te verwelkom.

Groete
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Sanja P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja P

Vriendelike diens.

Vriendelike diens. Ontbyt waarde vir geld. Ontvangs ruik altyd baie lekker.

Johan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Sal definitief weer daar bly. Tops.

Die diens was uitstekend. Vriendelik ontvang. Was so behulpsaamheid met aankoms. Netjies. Sal definitief weer daar gaan bly sonder twyfel. Ontbyt was tops. Wens ons kon langer bly.

Johan M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Ons was aangenaam verras met die diens en netheid, ek sal beslis College Lodge aan ander aanbeveel.

Sien sterre.

Franco M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franco M

Fantasties!

College Lodge is lekker sentraal geleë en dit was werklik wonderlik om daar te oornag. Enigste negatiewe kommentaar was dat die badkamervloer elke keer nat was as ons gestort het (a.g.v. die stort wat geen stortdeur het nie) en hier en daar 'n kraak in die muur, maar anders as dit, was dit 'n lieflike gastehuis om by te oornag. Dit is regtig baie veilig met 24 uur-sekuriteit en 'n pragtige tuin. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke! Dankie College Lodge!

College Lodge se terugvoer

Beste Franco M

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. u Positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Ons ligging is verseker een van die redes om by College te oornag. Positiewe terugvoer inspireer ons om te streef na selfs nog beter diens aan ons gaste. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by College Lodge in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Liezl S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl S

Was net vinnige oornag akkommodasie. Gemaklik en netjies.

Gemaklike en netjiese akkommodasie, maar die bad lek. Moes terwyl ons bad heeltyd kraan oophou, want water loop uit. Wasbak of bad se water loop op vloer uit in badkamer. Buiten dit was als 100%. Baie dankie.

College Lodge se terugvoer

Beste Liezl S

Baie dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Ons het kennis geneem van u opmerkings, en dit was rapporteer aan ons instandhoudings kontrakteur. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal u graag weer by College Lodge wil verwelkom, en die geleentheid gegun wil word om ons diens selfs te verbeter.

Vriendelike groete, Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Deon T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon T

Baie goed.

Alles mooi skoon en die personeel was baie vriendelik.

College Lodge se terugvoer

Beste Deon,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. u Positiewe terugvoer word aan ons personeel oorgedra. Ons is bly as ons aan die behoeftes van ons gaste kan voldoen. Dit is goed om te weet waar ons sukses het in ons doel. Die terugvoer word waardeer.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Gerda P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda P

Rustig.

Dit was vir ons heerlik met die pragtige tuine, dit was veilig en netjies en koel, goeie beddegoed.

Brenda S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Sentraal geleë, vriendelike diens en veilige parkering.

Kraakvars wit beddegoed, veilige parkering en vriendelike personeel. Ons het ons tyd by College Lodge geniet.

College Lodge se terugvoer

Beste Brenda,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Die positiewe terugvoer maak dit aangenaam vir ons om te streef na selfs beter diens en dit sal ook aan ons personeel oorgedra word.

Hoop om jou spoedig weer te verwelkom by College Lodge.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Jeanne-mari V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari V

Uiters goed geleë, heerlike beddens, mooi kamers, rustig en stil, heerlike ontbyt.

Reg oorkant UFS geleë, waar ons moes wees. Die ligging is dus ideaal. Naby winkelsentrums. Diens was baie vriendelik en behulpsaam om ons kamer op te gradeer na twee enkelbeddens, soos per ons bespreking, met tuinuitgang. Kamers stylvol en ruim met hoë gehalte linne. Huislike gevoel. Die ontbyt is heerlik met groot verskeidenheid.

College Lodge se terugvoer

Beste Jeanne-mari,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang en dit sal ook aan ons personeel oorgedra word.

Hoop om jou spoedig weer te verwelkom by College Lodge.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Roelien V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien V

Skoon eenheid waarin jy kan ontspan.

Na 'n baie lang pad het ons 'n rusplek nodig gehad. Baie vriendelik ontvang met geen probleme. Goeie beddegoed, skoon en netjies. Heerlike ontbyt gehad teen ekstra fooi baie gerieflik. 'n Yskas kan gerieflik wees vir reisigers. Nogtans kan ek aan beveel.

Magdari W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdari W

Gerieflik en skoon.

Een klein stukkie ongerief was die feit dat ek nie ‘n afstandbeheer vir die hek gekry het nie. Andersins het ons heerlik gebly in ‘n pragtige, skoon kamer.

Hendrik D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Baie lekker gewees.

Alles was soos geadverteer en het lekker gebly.

College Lodge se terugvoer

Beste Hendrik

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Dit is aangenaam om te verneem dat ons aan ons gaste se vereistes kon voldoen. Die positiewe terugvoer inspireer ons om daagliks beter diens te lewer. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by College Lodge in die nabye toekoms.

Vriendelike groete, Carli.
Bestuurderes

College Lodge
Jp D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Was baie lekker en netjies.

Beveel die gastehuis aan aan enige mense wat deur Bloemfontein reis.

College Lodge se terugvoer

Beste JP,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Dit is aangenaam om te verneem dat ons aan ons gaste se vereistes kon voldoen. Die positiewe terugvoer inspireer ons om selfs nog beter diens te lewer.

Hoop om jou spoedig terug te verwelkom by College Lodge.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Elise F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elise F

Heerlik.

Absoluut netjies en pragtig.

College Lodge se terugvoer

Beste Elise,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. u Positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Positiewe terugvoer inspireer ons om selfs beter diens aan ons gaste te lewer. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by College Lodge in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Carli.
Bestuurderes

College Lodge
Des T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Des T

Baie aangenaam.

Die verblyf is aangenaam en stil en die veiligheidshekdiens baie goed. Personeel vriendelik. Kamer was netjies en skoon en al die geriewe in goeie werkende toestand. Die gastehuis is baie gerieflik geleë.

College Lodge se terugvoer

Beste Des,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Dit is ons strewe om aan ons gaste se behoeftes te voldoen. Die positiewe terugvoer inspireer ons om daagliks beter diens te lewer. u Positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by College Lodge in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Carli.
Bestuurderes

College Lodge
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Arenda V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arenda V

The rooms are clean, but the bathroom has a terrible smell, it is truly nauseating!

See stars.

Michelle O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O

Great place with friendly people.

They have the most amazing cat, when you great the cat it follows you to your room. Very neat and quiet. You can stay there with comfort.

Melanie L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Uitsonderlike ervaring, waarde vir geld.

Sal dit vir almal aanbeveel, diens was uitstekend! Ligging was perfek, naby alles. Dit was so lekker om daar te bly en plek se dekor is pragtig en stylvol. Lekker rustige atmosfeer en baie veilig.

Craig Westcott W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig Westcott W

The lodge was neat, clean and was just what I needed for one night.

I travel a lot and always look for good value for money accommodation. It must, however, be clean, modern and comfortable. College Lodge accommodated all my needs.

Trienie C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trienie C

Baie vriendelike personeel, netjies, sentraal geleë.

Ons verblyf was so aangenaam dat ons eerder in ons kamer wou bly as om die omgewing te gaan verken, wat eintlik ons doel was. Heerlik geslaap en uitgerus vir ons lang pad terug Thabazimbi toe in die Limpopo Provinsie. Kan Lodge met vrymoedigheid aanbeveel.

Erik D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik D

Awesome.

Baie vriendelik. Hulpvaardig. Kamers is skoon en netjies.

Henry D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry D

Gerieflike kamers en baie sentraal.

Kollege Lodge is baie sentraal geleë en maklik om te bereik van die die N1 af. Die kamers is baie gerieflik en die personeel is baie vriendelik en professioneel.

Sonet D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D

Alles wat jy nodig het vir 1 aand oorslaap. Netjies.

Netjies en modern. Alles wat mens nodig het. Dankie.

Des T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Des T

Aangename ondervinding maar sal in-huis wifi waardeer vir die prys.

Baie sentraal geleë en voel geensins onveilig. Goeie waarde vir geld.

Elzette V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette V

Ons het lekker gebly sonder steurnis van die stad se geraas.

Lekker geslaap in skoon wit lakens sonder om die karre te hoor wat in die besige straat naby beweeg.

Belinde M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinde M

Aangenaam.

Dit was aangenaam, vriendelike staf.

Thabo N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabo N

Warm and friendly staff.

Warm and friendly service.

Eddie C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie C

Aangename, bekostigbare verblyf.

'n Baie netjiese en veilige plek met vriendelike ontvangs en lekker ontbyt. Ons kamer was egter baie klein met beperkte ruimte om ons bagasie neer te sit en beweegruimte ook min. Ek neem aan dis omdat ons die standaardkamer bespreek het.

Lizel S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel S

Aangenaam, lekker kos en goeie diens.

Net die badkamer deure wat aan kan gewerk word, geen privaatheid nie. Verder geen klagtes nie, kamers is netjies en beddens in goeie kondisie. Ontbyt was heerlik, personeel vriendelik en hulpvaardig.

Monica S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica S

Baie lekker.

Baie lekker, vriendelik, skoon en gerieflik.

Ilana D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilana D

Skoon en netjies, maar ...

Ons het gereël om vroeër in te klok, op e-pos was alles gereël, maar toe ons daar aankom, was hul nog glad nie gereed vir ons nie. Daar was geen warm water 3 uur die middag nie, die bad se kraan was stukkend en daar was niemand om ons sleutel te ontvang of die hek oop te maak die volgende oggend nie.

Elzie N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elzie N

Nie wat ek voorheen ervaar het nie.

Daar was een handdoek wat met aankoms in badkamer gehang het wat nie skoon was nie en die duvet inner op die dubbelbed was ook nie skoon nie (die cover was die toegeknip nie), geel vlekke op!

Kowie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kowie V

Fantasties skoon. Vriendelike diens.

Ons het College Lodge skoon, netjies en voldoende gevind. Alhoewel ons 'n goedkoper kamer gekies het, het gehalte nie ontbreek nie. Dis pragtig met keurige linne. Veilige parkering. Vriendelike ontvangspersoneel asook sekuriteitspersone wat met elke versoek gehelp het.

Erika H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Erika H

Aangename mense, maar nie genoeg waarde vir geld gekry nie.

Aangename plek, maar die kamer was net heeltemal te klein vir die R700 wat ek betaal het. Nie goed genoeg waarde vir geld nie. Daar was ook nie 'n lugversorger in die kamer nie.

Hester P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P

Fantasties.

Die verblyf was fantasties en ons sal beslis altyd by College Lodge bespreek wanneer ons in Bloemfontein moet vertoef.

Christelle B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Baie mooi en skoon verblyf.

Sal dit beslis aanbeveel. Diens vir drinkgoed by ontvangs is net bietjie stadig.

David L - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
David L

Excellent staff

After 9 hours of travel one need absolute silence to rest peacefully. We were in a room (21) which was close to a generator/ machine which was running the whole night and we found it very disruptive for sleep. The staff however were excellent.

Joleen G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joleen G

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stapelbergstraat 16 - 20, Brandwag, Bloemfontein, 9324, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPaC8wElJdw3uqOC8Lx9DNe7C6U21qRRTFLzx1h9ETGiryLwWt6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 16 - 20 Stapelberg Street Brandwag 9324 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.10734 26.19727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang