Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

College Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Christelle V
1 nag
5.0
Jun 2024

Ideaal vir oornag verblyf, nie ver van hoofroetes af nie. Gerieflike oornag verblyf, veral as mens reis met 'n troeteldier. En 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Doen so voort 10 uit 10. Ek het niks om oor te kla nie, alles was reg. Kamer was skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika E
1 nag
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie gerieflik. Sal definitief met al die sportbyeenkomste daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Baie bedagsaam en vriendelik. Baie dankie vir jul moeite met 'n wegneem-ete-ontbytpakkie vir my man. Hy is 'n rep en was vroeg weer op die pad. Hy het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Great. Baie lekker gebrui. Baie netjies en diens was baie goed. Ontbyt was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Baie lekker. Ons het rugby gaan kyk op Grey College en die plek was naby en baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

William B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2024

Gemaklik. Ons het heerlik gebly. Hulle kan net 'n handdoekreëling in die badkamer installeer. Daar is net een haak en ons was 3 mense wat in die kamer gebly het. Maar ons handdoeke is darem elke dag vervang en die kamer is skoongemaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Phemelo M
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Mei 2024

It was not fantastic. It was not what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Charlé G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Baie netjies, skoon en luuks gebly. Heerlik gebly, beslis aanbeveelbaar! Sentraal geleë. Sommer stapafstand van naaste Mall. Mooi tuin om in te sit en kuier. Mense is regtig vriendelik. Mense altyd op hulle pos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stapelbergstraat 16 - 20, Brandwag, Bloemfontein, 9324, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPaC8wElJdw3uqOC8Lx9DNe7C6U21qRRTFLzx1h9ETGiryLwWt6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 16 - 20 Stapelberg Street Brandwag 9324 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.10734 26.19727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang