Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

College Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stapelbergstraat 16 - 20, Brandwag, Bloemfontein, 9324, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by College Lodge!

Ontdek gerieflike en uitstekende diens in ons elegante lodge. Ons is gerieflik naby die N1-afrit geleë.

Ons hartlike en vriendelike lodge spog met 30 en suite-kamers. Ons bied verblyf wat almal se sakke sal pas. Ons voorsien in alle behoeftes, van oornagreisigers tot sakereisigers. Spesiale versoeke is ons sterkpunt - moenie huiwer om te vra nie!

Ons is stapafstand vanaf Mimosa Mall en ook naby die UVS, Grey College, Eunice Hoërskool en die Mediclinic-hospitaal.

Namens ons almal hier by College Lodge wil ek jou hartlik verwelkom en wens ek jou 'n aangename verblyf hier by ons toe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Christelle V
5.0
Ideaal vir oornag verblyf, nie ver van hoofroetes af nie. Gerieflike oornag verblyf, veral as mens reis met 'n troeteldier. En 'n heerlike ontbyt.
Jun 2024
Herman V
Gesin met tieners
5.0
Doen so voort 10 uit 10. Ek het niks om oor te kla nie, alles was reg. Kamer was skoon en gerieflik.
Mei 2024
Marika E
5.0
Fantasties. Baie gerieflik. Sal definitief met al die sportbyeenkomste daar bly.
Mrt 2024
Ane D
Besigheidsreis
5.0
Baie bedagsaam en vriendelik. Baie dankie vir jul moeite met 'n wegneem-ete-ontbytpakkie vir my man. Hy is 'n rep en was vroeg weer op die pad. Hy het...
Sien meer
Mrt 2024
Charlé G
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies, skoon en luuks gebly. Heerlik gebly, beslis aanbeveelbaar! Sentraal geleë. Sommer stapafstand van naaste Mall. Mooi tuin om in te sit en...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Stapelbergstraat 16 - 20, Brandwag, Bloemfontein, 9324, Vrystaat
  • Gaste dink College Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stapelbergstraat 16 - 20, Brandwag, Bloemfontein, 9324, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPaC8wElJdw3uqOC8Lx9DNe7C6U21qRRTFLzx1h9ETGiryLwWt6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 16 - 20 Stapelberg Street Brandwag 9324 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.10734 26.19727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang