Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

College Road Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hanlie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Netjies, skoon en veilig. Lieflike plek! Sonja is baie vriendelik en behulpsaam. Daar was nog ligte toe loadshedding begin het, wat baie gehelp het met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialize S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Verfrissend. Heerlik gebly met twee voorskoolse kinders in die gesinskamer. Baie parkering vir ons Viano Bus en Sleepwa. Baie spasie en goed ingerig. Gasvrou was fantasties en het uit haar pad gegaan om als vir ons so lekker te maak. Kinders het die Koi-visse vreeslik geniet, hierdie visse het sommer persoonlikheid! Ons sal weer daar oorslaap en dit vir almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duané V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Die lekkerste blyplek! Dit was nou ons tweede besoek by die woonstel by College Road Guesthouse en ons het selfs meer gehou daarvan as ons eerste keer. Die woonstel is groot en het alles wat jy benodig. Daar is 'n inverter vir load shedding wat dinge baie gerieflik maak. Die plek was silwerskoon en netjies toe ons daar aankom en die gasvrou het ons heerlik bederf met genoeg koffie, tee en paar soetgoed. Ons sal enige tyd die plekkie aanbeveel vir enigiemand, dis regtig waarde vir geld en heerlik om hier te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Stil area, baie skoon en netjies. Baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het vir een nag se slaap. Dit was die tweede keer wat ons daar oornag het en sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ritka S
1 nag
5.0
Apr 2023

Oornagverblyf. Ons is baie vriendelik verwelkom en het gemaklik gebly. Die plekkie is baie netjies en daar was koffie, tee en beskuit en selfs botteltjies water in die yskas. Ons het dadelik welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odele S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Ons het baie lekker gebly by College Road Guest House. Ons sal College Road Guest House beslis aanbeveel. Sonja, die gasvrou/eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons woonplek was skoon en ruim. Sal verseker weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Veilige, rustige en baie mooi slaapplek. College Road Guest House is 'n baie netjiese en veilige oorslaapplek. Ons is vriendelik ontvang en het sommer tuis gevoel. Die hotel is nog pragtig in die ou gebou en ons het die aand daar geëet. Ry net stadig in die strate, ongelukkig baie "potholes", maar die dorp as geheel is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Very relaxing. Will stay again. Very enjoyable. Close to venues. The guest house was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Pragtige vertrek met alles wat jy nodig het. Beveel die plekkie hoog aan. Heerlike slaapgeriewe (beddens) en warm, sterk stort. Oulik ingerigte kombuis. Aircon en verwarmers maak dit aangenaam in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

So gerieflik en netjies. Alles was daar wat mens nodig het. Dankie vir die fles met kookwater so tussen die loadshedding deur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collegestraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZDY2MDU0LTk2NTAtNDVjZS1hZDBmLTFjNmY5NGZhZmZmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 3 College Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.159 25.6163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang