Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

College Road Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collegestraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

College Road Guest House bied verblyf in 4 selfsorgkamers in Nxuba (Cradock).

Elke ruim kamer is gerieflik gemeubileer en n privaat badkamer. Die eenhede lei elkeen na 'n tuin en 'n swembad. Kamer 1 en 2 het dubbelbeddens en Kamer 3 en 4 is gesinskamers wat elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het.

Elektriese komberse, linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n TV, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Verder is daar braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek.

Nxuba (Cradock) bied verskeie besienswaardighede en doendinge, soos voetslaan, 4x4-roetes, die Olive Schreiner Huis en die Groot Visrivier Museum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hanlie D
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon en veilig. Lieflike plek! Sonja is baie vriendelik en behulpsaam. Daar was nog ligte toe loadshedding begin het, wat baie gehelp het me...
Sien meer
Okt 2023
Rialize S
Gesin met klein kinders
5.0
Verfrissend. Heerlik gebly met twee voorskoolse kinders in die gesinskamer. Baie parkering vir ons Viano Bus en Sleepwa. Baie spasie en goed ingerig. ...
Sien meer
Apr 2023
Duané V
5.0
Die lekkerste blyplek! Dit was nou ons tweede besoek by die woonstel by College Road Guesthouse en ons het selfs meer gehou daarvan as ons eerste keer...
Sien meer
Apr 2023
Ritka S
5.0
Oornagverblyf. Ons is baie vriendelik verwelkom en het gemaklik gebly. Die plekkie is baie netjies en daar was koffie, tee en beskuit en selfs bottelt...
Sien meer
Apr 2023
Odele S
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie lekker gebly by College Road Guest House. Ons sal College Road Guest House beslis aanbeveel. Sonja, die gasvrou/eienaar is baie vriendeli...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Collegestraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink College Road Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collegestraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZDY2MDU0LTk2NTAtNDVjZS1hZDBmLTFjNmY5NGZhZmZmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 3 College Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.159 25.6163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang