Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Collett House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Wolfgang Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 91 resensies vir Collett House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Willem D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Baie privaat en rustig.

Baie lekker en sentraal, baie veilig.

Matlhatsi N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matlhatsi N

Perfect stay.

The host welcomed us with a warm heart. The room was found clean and neatly arranged. The pictures you see online represent the room accurately.

Francois B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Waarde vir geld, netjiese blyplek.

Vriendelik en behulpsame eienaars.

Nici S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nici S

Baie aangenaam.

Heerlik. Vriendelike mense.

Marietjie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie M

Clarens was okay, maar die karwagte was 'n oorlas gewees.

Kort nuwe matrasse en stort was alles nat. Kort nuwe patio-stoele. 3 was gebreek. Plek kort instandhouding.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Cecile B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cecile B

Good.

Needs a bit of maintenance. Kitchen chairs broken. Tap dripping in kitchen.

Collett House se terugvoer

Hi Cecile, I apologise for the dripping tap and the broken chair. I know it is ultimately my responsibility to attend to these problems but I also depend on staff to report these matters to me in order to get it fixed.
In this case it wasn't mentioned to me, so I am sorry about this it has all been fixed since then.
Kind regards, Wolfgang.

Collett House
Marius U - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius U

Vriende in Clarens.

Colett House is bietjie ver vanaf die square om te stap. Verder was die plek mooi skoon en diens was goed. Die braai is bietjie klein.

Bobby A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bobby A

Die pad soontoe is baie sleg. Basiese goed het ontbreek soos toiletpapier en warm water.

Collett House weet wat die toestand van die pad is en behoort gaste in te lig daaromtrent. Die basiese goed het ontbreek en alhoewel hulle vinnig gereageer het op boodskappe kon ons nie warm water kry nie.

Thato M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato M

It was good.

The rooms were comfortable and clean.

Anso B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso B

Lovely.

We had a wonderful stay. Our host was friendly and very hospitable. Will definitely stay there again.

Katrin G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katrin G

Beautifully decorated and clean, with friendly staff.

Only complaint is a clogged drain and that the entire bathroom floods when you take a shower.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Pienaar Van V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pienaar Van V

Die gastehuis is 100% skoon en netjies. Baie vriendelik.

Lekker stil omgewing. Alles was perfek.

Elandi V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandi V

Lekker geslaap in Colette House.

Ons het in die Lavender Cottage gebly, plekkie was mooi skoon en netjies en perfect vir een aand in Clarens.

Charles V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Heerlike ruim en netjiese verblyf.

Ons het die verblyf baie geniet. Alles op hulle plek in 'n ruim en netjiese huis met 'n pragtige uitsig. Die handdoeke is bietjie aan die klein kant, maar die beddegoed is van baie goeie gehalte. Wolfgang was baie vriendelik en tegemoetkomend met ons versoeke.

Terence O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence O

Excellent facilities. Great host.

Comfortable - home from home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende gariewe. Great gasheer.

Gerieflik - tuiste weg van die huis af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anita D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anita D

Gesellig.

Geen WiFi. Geen DStv. Moeilike parkering.

Anita M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anita M

Die fotos is baie misleidend.

Dit kom voor asof jou uitsig die berg is, maar jy kyk teen die huis vas. Geen uitsig. Daar was 1 glad, geen blikoopmaker, geen besem om uit te vee, of enige manier om as uit braaipan te verwyder. Daar is ook geen stoele op die stoep om buite te sit nie. Hoogtepunt: Pieksy die hond. Komende uit die stad gaan mens beslis Clarens toe vir stilte en rus wat ons ongelukkig nie ondervind het aangesien dit grens aan die informele buurt.

Welnarie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Welnarie S

Netjies, skoon, gerieflik.

Collett huis het al die geriewe wat jy nodig het. Ek sou nie meer as twee nagte daar deur bring nie.

Dr Arnaldo And Mrs Jean S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Arnaldo And Mrs Jean S

Jane very efficient in checking us in. Beautiful accommodation very peaceful. So enjoyed the dog and cat.

Thank you for an enjoyable stay. Will definitely be back.

Leonie G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie G

Heerlike ontspannende ervaring.

Lavender Cottage is goed toegerus en smaakvol gemeubileer. Vriendelike gasvrou. Wonderlike tuin en rustige omgewing met wonderlike natuurlewe. Naby goed toegeruste inkopiesentrums. Collett House goed toegerus, baie mooi omgewing en Clarence het interessante winkeltjies en goeie restaurante.

Danie O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Dit is ons tweede keer daar, sal altyd daar oorslaap as ons daardie kant toe reis.

Mariretha N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariretha N

Ons het baie lekker gebly.

Verblyf was netjies en die mense gasvry.

Chantal H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H

Dit was soos ons huis weg van die huis, het baie gemaklik daar gebly!

Baie spasie vir almal, die vuurherd was 'n wenner! Pragtige uitsig oor die berge, rustige omgewing. Sal weer daar 'n draai gaan maak.

Collett House se terugvoer

Thank you Chantal, I appreciate your comments.
Kind regards,
Wolfgang

Collett House
Elize M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize M

Lekker lekker lekker.

Ons het heerlik gebly. Mooi uitsig, skoon en netjies. Die huiswerker, Jane, was baie behulpsaam en vriendelik. Rustige atmosfeer.

Esmé Z - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé Z

Kort maar lekker.

Al waarvan ek nie gehou het nie was die mense wat bo ons gebly het, as hul loop dan kraak die vloere. En die persoon bo het my wakker gesnork Sondagoggend half sewe. Maar die diens en uitsig en gerief was uitstekend. Lekker kingsize bed. Dit was hemels. Dan het ons ook nie die WiFi kode of alarm kode gekry nie. Verder nice dankie.

Susan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan M

Bekostigbare en netjiese verblyf.

Cottage was baie netjies, sou net vol vloer mat verkies (alhoewel daar is los Persiese matjies) vir winter-maande i.p.v gewone sementvloer. Asook eerder gordyne by bed se bo-venster verkies, blinds hou nie son uit vroegoggend nie. Maar sal weer daar gaan oornag. (Bedlampie vonke gemaak met die aansit) wees maar versigtig om nie brand te veroorsaak nie.

Doreen M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen M

My son was not impressed because there is no TV,

Collet is fine for sleeping one night.

Jacel V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacel V

Voldoende.

Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon.

Joina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joina V

Rustig en skoon.

Rustig geslaap. Sal net blindings by die bo vensters verkies. Baie lig vroegoggend as mens nog wil slaap.

Anthea B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anthea B

Rock cabin lacked electric kettle, microwave, wet bathroom too small - toilet gets wet - no gas to make coffee.

Lovely view. Rock cabin needs maintenance - there was no gas to make tea. Electric kettle and microwave needed for self-catering. Room spacious, very nice bedding. No side tables. Bathroom door cannot close. No curtains for top windows so light comes in at sunrise. Electric gate has no sensor. Wet room not suitable for small bathroom.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kliphuisie het nie elektriese ketel of mikrogolfoond nie, die badkamer is te klein so die toilet word nat - geen gas om koffie te maak nie.

Pragtige uitsig. Kliphuisie het onderhoud nodig - daar was geen gas om tee te maak nie. 'n Elektriese ketel en mikrogolf word benodig vir selfsorg. Kamer ruim, baie lekker beddegoed. Geen kanttafeltjies nie. Badkamerdeur kan nie sluit nie. Geen gordyne vir boonste vensters nie, so lig kom in met sonop. Elektriese hek het geen sensor nie. Badkamer nie geskik nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leanne E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne E

Was rustig en baie tegemoetkomend met die kinders.

Baie netjies en gasvry. Het heerlik gebly. Sal vir seker die plekkie aanbeveel.

Stephan V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Baie oulik.

Was baie netjies en skoon. Die vrou wat kamers moet uitwys is net baie deurmekaar. Bietjie naby aan die lokasie. Maar perfek vir 'n vinnige oorslaap.

Pieter P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter P

Nie weer nie!

Geen deur aan stort. Nadat 1 persoon gestort het, is die badkamervloer papnat. Op die laaste, van 3 aande wat ons hier deurgebring het, is daar fout met die geyser, en was ‘n yskoue stort ons voorland die aand en volgende oggend!

Hein W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein W

Ons het die verblyf baie geniet en sal dit weer gebruik in die toekoms.

Die verblyf was baie netjies by aankoms en dit is volledig toegerus. Alles was beskikbaar vir ons behoeftes.

Collett House se terugvoer

Thank you Hein for your review, I appreciate it very much.
Kind Regards
Wolfgang

Collett House
George B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B

Baie oulik en netjies blyplek en pragtige uitsigte.

Sien sterre.

Collett House se terugvoer

Hi George,
Thank you so much for your review, I really appreciate your comment. Guests like you help to make my place grow. Thank you again and best regards.
Wolfgang

Collett House
Danie O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Uitstekende plek.

Baie dankie Wolfgang, diens, netheid, ligging is uitstekend. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Tyron V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron V

Very nice place.

I will recommend to all I know. Lovely place, cheap and clean. The place is awesome. Will definitely be visiting again.

Anel L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel L

Koud maar lekker!

Ons het 'n wonderlike tyd as gesin daar in Clarens gehad. Baie dankie aan Collett House se personeel.

Lelani L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani L

Het aan verwagtinge voldoen. 'n Huis weg van die huis af!

Ons het heerlik gebly. Alles wat mens nodig het en als was skoon. Wolfgang is baie vriendelik en ons kan Collett House and Lavender Cottage aanbeveel. Ons het heerlik gerus.

Carien B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B

Baie lekker!

Baie lekker, diens was goed en baie goed ingerig vir die koue weer!

Collett House se terugvoer

Hello Carien,
Your comment is so much appreciated, especially Jane will love her 5 stars on cleanliness.
Thank you very much for your review.
Kind Regards,
Wolfgang

Collett House
Susan R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Stunning.

Ons het dit so baie geniet.

Collett House se terugvoer

Hi Susan,

Thank you so much for your review, I really appreciate it and hope to see you again at Collett House.

Kind Regards,
Wolfgang

Collett House
Tom H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom H

Collett House a must.

A very neat and beautiful house with all you need and a great braai area outside.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Collet House is 'n moet.

'n Baie netjiese en pragtige huis met alles wat jy nodig het en 'n lekker braai-area buite.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jolandi L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi L

Die verblyf by Collett House and Lavender Cottage was fantasties.

Ons was verwelkom deur Jane, nadat ons die eienaar laat weet het dat ons voor die hek is, sy was so behulpsaam en vriendelik. Die kamers was puik netjies en die res van die area was baie skoon. Linne was ook baie netjies. Dit was waarlik 'n 11/10 situasie! Sal definitief weer daar gaan bly!

Magda B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda B

Excellent as a base from where to explore the surrounding beauty of nature and of course Clarens itself.

If you are going to stay there ask Wolfgang to take you up to the mountain cottage from where there is an beautiful hike up the mountain. Or you can stay below and let the surroundings and nature soothe your nerves. That is what holiday is for!

Collett House se terugvoer

Dear Magda,

Thank you so much for your review, it is so much appreciated.

I am looking forward to seeing you and your family again in Clarens.

All the best
Wolfgang

Collett House
Vishan H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vishan H

Beautiful, peaceful and scenic.

It's a spacious neat apartment in a well secure premises with breathtaking views of the surrounding mountains. The bathrooms although neat needs some attention.

Grant H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant H

Comfortable.

Comfortable and suitable for family needs.

Wim B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B

Mooi plekkie en sak pas.

Goed geleë, baie netjies en skoon. Sal weer daar bly en ook aanbeveel.

Collett House se terugvoer

Hi Wim, thank you so much for your positive review, looking forward to your next visit.

Best Regards,
Wolfgang

Collett House
Louis V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Baie geniet.

Sal dit aanbeveel.

Collett House se terugvoer

Good day Louis,
Thank you very much for your review, I really appreciate your comment.
Kind Regards,
Wolfgang

Collett House
Mary M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary M

Was lovely.

Was neat clean and had everything we needed.

Collett House se terugvoer

Hi Mary,
Thank you for your lovely review, your comment is much appreciated.

Kind regards,
Wolfgang

Collett House
Frikkie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie V

Aangenaam.

Verblyf was aangenaam en ons sal Lavender weer oorweeg.

Collett House se terugvoer

Good morning Frikkie,
Thank you so much for your review of Collett House, I really appreciate your comments.
A new shower curtain will be installed this weekend.
I am looking forward to welcoming you again in Clarens.
Kind regards,
Wolfgang

Collett House
Jannie C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie C

Alles was wat ons nodig gehad het. Netjies en skoon.

Die plekkie is smaakvol gemeubileer. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Michael K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Goeie waarde vir geld.

Ons het lekker gebly dankie.

Andrew R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew R

Lekker gebly, vriendelike en behulpsame mense.

Sien sterre.

Glen C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glen C

Home away from home.

Excellent value for money. Spacious and comfortable house.

Daniel L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel L

Aangenaam.

Skoon met goeie beddegoed. Als wat nodig was, was beskikbaar.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Christine C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christine C

Skoon en netjies.

Die map location was foutief, as jy Collett House insit het google maps ons na 'n ander adres gevat. Die cottages is regtig baie mooi en hou van die rustic. Enigste ding wat ons fout gevind het was die ligging.

Len R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Len R

Vloer was rou sement. Net los matte hier en daar. Nadat ons deposito betaal het is ons ingelig van addisionele kostes vir gasbottel van R125.

Skoon en netjies. Vertrek net ongelooflik koud omdat die vloer rou sement is.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Chris A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A

Satisfied.

Lovely place, beautiful view, value for money. Enjoyed the stay, thank you very much.

Collett House se terugvoer

Hi Chris

Thank you very much for your review, this is very kind of you.

Kind Regards,
Wolfgang

Collett House
Louis E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E

'n Pragtige plekkie wat jou hart warm maak, al is dit vrieskoud buite.

Sien julle sommer gou weer.

Collett House se terugvoer

Thank you Louis,
I appreciate your review.
Kind Regards
Wolfgang

Collett House
Adri E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E

Dit was ongelooflik lekker en die host was baie gasvry en behulpsaam.

Dit was absoluut die geld werd. Die host was baie gasvry en behulpsaam met hulp vir uiteet omrede dit baie besig was. Ek beveel die 200% aan.

Carol B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B

Is 5 ster gehalte.

Manjifiek, verbaas, awesome meer as wat ons gedink ons sou kry vir die prys. Kwalitiet is van hoogste gehalte. Ek was meer as tevrede en sal beslis weer daar gaan bly. Ons was daar vir 'n bruilof en almal het gestem ons het die beste verblyf.

Collett House se terugvoer

Hello Carol, thank you so much for your review I appreciate it so much.
Looking forward to having you here again at Collett House in July.
Best regards,
Wolfgang.

Collett House
Johan P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Puik plekkie om te oornag.

Plekkie is goed toegerus. Naby aan die dorp se besienswaardighede geleë. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer daar oornag.

Collett House se terugvoer

Good morning Hendrika,
Thank you so much for your review of Collett House, I really appreciate your comments.
I am looking forward to welcoming you again in Clarens.
Kind regards,
Wolfgang

Collett House
Arnokd G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnokd G

Lekker plek om te bly, sien julle weer later die jaar!

Dit is 'n pragtige plek om in te kon bly in Clarens. Ons as gesin het dit baie geniet en die is regtig baie ruim vir 'n gesin van 6. Die uitleg binne is ook puik en ek sal weer hiervan wil gebruik maak in die wintertyd ook om na die sneeu te kom kyk. Dit is uit die hoofstraat en baie stil in die bo-dorp van Clarens. Wat 'n lekker plekkie die!

Collett House se terugvoer

Good Morning Arnokd,

Thank very much for your positive review of Collett House, I really appreciate your comment.
I am looking forward to welcoming you again in Winter.

All the Best,
Wolfgang

Collett House
Carlie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlie S

Waarde vir geld - sal definitief weer hier bly!

Absolute waarde vir geld. Die eienaar het ons vriendelik ontvang, en Collett House was skoon en netjies. Baie ruim - die ideale plekkie vir 'n gesinswegbreek!

Ronel R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Lekker gekuier.

Naby genoeg aan die middedorp.

Collett House se terugvoer

Hi Ronel
Thank you for your review, much appreciated. I always give a review print out to Jane, my house lady, she is most upset about the missing star for cleanliness as she takes pride in what she is doing.
Take care and thanks once again.
Wolfgang

Collett House
Suné C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suné C

Rustig en gemaklik, werklik lekker.

Collet House is 'n pragtige, gemaklike huis waar mens lekker kan ontspan. Dit was mooi skoon en die kombuis is goed uitgerus, die tuin is pragtig en die uitsig asemrowend.

Collett House se terugvoer

Dear Suné,

Thank you so much for your 'lekker' review, that is what this place needs.

Kind Regards,
Wolfgang

Collett House
Jacel V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacel V

Baie netjies.

Baie goeie opsie vir 'n vinnige "getaway".

Collett House se terugvoer

Hello Jacel

Thank you very much for your nice review

Best Regards
Wolfgang

Collett House
Carl D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D

Lovely place, near to everything. Has a lovely artistic atmosphere.

Good stay, lovely town. Great shops and wonderful hiking trails.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek, naby alles. Het 'n lieflike kunstige atmosfeer.

Lekker verblyf, lieflike dorp. Lekker winkels en wonderlike voetslaanroetes.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Collett House se terugvoer

Hi Carl,
Thank you for your positive reply, ok, location was my choice when I bought the place but as far as security is concerned I can assure you that in the four years that I have been here we haven't had a single incident of whatever kind.

I hope to see you guys again.

Kind Regards,
Wolfgang

Collett House
Salome V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome V

Lekker leefhuis vir 'n naweek!

Ons was 6 besoekers in die Collett House - het lekker gebly, die hoofslaapkamer is lekker ruim. Die kombuis kan wel beter toegerus wees met panne en potte en 'n skiller, 'n skêr en 'n goeie groentemes. Die kaggel maak die leefareas heerlik warm en die uitsig was pragtig! Dankie Wolfgang ons het die naweek baie geniet!

Collett House se terugvoer

Hi Salome,
Thank you for your nice review, I really appreciate it.

Kind regards,
Wolfgang

Collett House
Lindy B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy B

Very enjoyable.

Had a lovely weekend. Wolfgang very accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker.

Het 'n heerlike naweek gehad. Wolfgang is baie akkommoderend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Collett House se terugvoer

Thank you Lindy, for your nice review. It is very much appreciated.

Best regards,
Wolfgang

Collett House
Dewald C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dewald C

Daar moet nog baie gedoen word.

Geen privaatheid. Deurnag geraas. Daar is 'n lig wat saans inskyn. Geen braaigeriewe.

Amanda B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Heerlike verblyf, ruim en netjies.

Ons het heerlik gebly hier. Ruim woning, pragtig, netjies en skoon.

Elsie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Sprankelend, netjies, lekker groot en rustige omgewing.

Ons het ons naweek in Clarens en die pragtige Golden Gate en die reis deur die Vrystaat terdeë geniet. Die uitsig op die berg van Collett House af is pragtig. Die huis is baie goed ingerig, netjies en skoon met 'n lieflike groot kombuis en 'n lekker braaistoep. Wolfgang is baie vriendelik en behulpsaam en ek sal Collett House enige tyd aanbeveel vir 'n gesinswegbreek of vir 'n groter groep wat Lavender Cottage ook wil benut.

Ray B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ray B

Lekker rustig, groot leef-areas; veilige parkering. Lekker man lekker!

'n Baie lekker naweek gewees en ek wil die volgende aspek net noem as 'n opmerking en nie as 'n klagte nie: die warmstort in die kleiner van die 2 slaapkamers was nooit warmer as 'n koue lou nie, en almal het maar in die groot slaapkamer gaan stort. Was miskien net 'n temperatuurverstelling op die gasgeiser wat na gekyk moet word?

Collett House se terugvoer

Hello Ray
Thank you very much for your review.
I just checked the geyser setting in Collett House and you were correct, the geyser settings had been tampered with. The water flow was set to its maximum so the water could only heat up to luke warm.
I adjusted the water temperature to its maximum and removed the setting knobs so this problem should not reoccur .
Best Regards
Wolfgang

Collett House
Fred W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fred W

Dit was 'n aagename plek waar jy kon rustig verkeer.

Die eienaar het ons altyd vriendelik verwelkom en ons uitgenooi indien daar iets is wat ons gepla het.

Karin L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L

All you need for a comfortable self-catering stay in Clarens.

Lavender Cottage is a large one room plus shower, perfect for two or a family of four. Close to location so you can hear "township" noises at night, which may keep light sleepers awake. We felt safe and had all we needed. Flatscreen TV and DStv with sports channels was great!

Retha D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Retha D

Baie lekker met die mooiste uitsig!

Collette House was baie netjies en het die mooiste uitsig en die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik!

Yvonne B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne B

Goed vir groot gesinne. Basies.

Die gastehuis is ver van die dorp af. Die geraas is nogal irriterend. Die eienaar was vriendelik en die beddegoed was skoon en van 'n goeie gehalte. Beddens was gemaklik. Ek sal dit aanbeveel vir gesinne met kinders. Daar is veilige spasie om te speel.

Cornelia H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H

Net wat mens nodig het, alles-in-een!

Sal beslis enigiemand aanbeveel om Collett House and Lavender te besoek, dis so cozy. Ek het geen klagtes nie en gaan beslis weer daar oornag.

Dawn L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn L

Die verblyf was baie goed en linne van topgehalte.

Ons het in Lavender Cottage gebly en dit terdeë geniet. Ons gasheer Wolfgang was baie vriendelik. Ek sal enige tyd weer daar oorslaap en kan dit met graagte aanbeveel.

Nancy E - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy E

Baie mooi skoon en gerieflik met alles wat mens nodig het om jouself te geniet

Die gasheer kyk regtig mooi na die kliënte en alles wat mens nodig het is byderhand.

Ian S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Baie lekker gebly!

Die koolstoof was 'n wenner! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Bennie D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie D

Ons het baie lekker gebly by Collet House!

Sien die sterre.

Natie T - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natie T

Was kort maar lekker!

Ons et die koolstoof geniet, want die tyd van die jaar is dit lekker koud. Baie gawe eienaar... hy het gewag tot ons na sewe opgedaag het. Die linne was baie mooi skoon.

Glenda H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Glenda H

Pleasant.

The property is very close to the township. Also, there is no privacy - the house & cottage open up onto each other - one cannot open the curtains or doors with any privacy. The owner stays above Collett House and you can hear everything he does and every step he (and the dogs) take. This makes it feel very invasive. Pleasant but feels as though we have invaded the owner's space.

Collett House se terugvoer

Hi Glenda,

Thank you for pointing out a couple of problems with regards to the guest house. Unfortunately, you will always be close to the township in Clarens no matter where in Clarens you stay.That is a fact and it can not be changed.
With regards to privacy, I am presently installing flower screens between the house and the cottage and the staircase to the house will also be relocated. The cottage will be screened off from the house. The upstairs flat will no longer be used when Collett House is booked. If you had mentioned your gripe during your stay, I could have done something about it immediately. You are welcome to inspect my efforts any time you like.

Best regards,
Wolfgang

Collett House
Ian F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ian F

Not what we expected.

Living in one room with a separate toilet is not what we expected. The bed and linen was clean, but the bathroom door wouldn't close properly and there were no tables to put anything on. Also a wardrobe without coat hangers is an ornament rather than functional.

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collett-straat 78, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA860ecc324c19cd3067db63cb2753bbbbbb5717fcafbbc45fce85f43f31de3e20e4201f056362520bedf596410709d4b51a98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 78 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.522597 28.419272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang