Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Collett House

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Nov 2024 tot 1 Des 2024.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collett-straat 78, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R980 R882 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Collett House and Lavender Cottage is aan Clarens se westekant geleë. Die huis staan op 'n 3000 m²-eiendom.

Collett House het 2 en suite-slaapkamers, elkeen met sy eie ingang, 'n oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis, 'n kaggel in die sitkamer en 'n bedekte vermaak-area buite. Lavender Cottage kan apart of saam met Collett House bespreek word. Die kothuis is oopplan en toegerus met 1 koningingrootte-bed, 'n stapelbed, 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n gietysterkoolstoof en 'n badkamer met net stort. Daar is ook 'n heerlike, privaat stoep.

Alternatiewelik kan gaste ook 2 Rotskothuise bespreek wat langs mekaar is. Elke oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, 'n rusbank vir 2, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat vir semi-selfsorg toegerus is. Die eenheid lei na 'n dek met 'n uitsig oor Berg Horeb en die Golden Gate-vallei.

Die eiendom is omhein en beskik oor 'n afstandbeheerde hek. Daar is oorgenoeg parkeerplek en uitsigte op die Malutiberge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Willem D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie privaat en rustig. Baie lekker en sentraal, baie veilig.
Feb 2024
Matlhatsi N
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect stay. The host welcomed us with a warm heart. The room was found clean and neatly arranged. The pictures you see online represe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Marthie L
Saam met vriende
4.6
Aiden ons baie welkom laat voel. Baie lekker die uitsig en gasvryheid.
Sep 2024
Francois B
4.6
Waarde vir geld, netjiese blyplek. Vriendelik en behulpsame eienaars.
Sep 2023
Nici S
4.0
Baie aangenaam. Heerlik. Vriendelike mense.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Wolfgang Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Collett-straat 78, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Collett House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag, vir 2 mense
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collett-straat 78, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15a9539e7b3f5ee332aef1dbfc815f7b21511fc1591166ba6c13f4143adedac945469777719775209a3e0c3fcd8f918e6c42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 78 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.522597 28.419272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang