Loerie @ Colnera
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 49
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Herman P - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plaas atmosfeer. Stil en as jy op 'n romantiese wegbreek is is dit die regte plek om te bly.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Dankie Herman. Ons is bly julle het dit geniet.
Carina M - Apr 2023
Algehele gradering
Less is more.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Hi Carina, ek is bly julle het lekker gebly.
Talita V - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, maar naby alles.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Dankie Talita, ek is bly julle het lekker gebly.
Marizanne M - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en goeie ligging.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly Marizanne. Hoop om julle weer te sien.
Willie J V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Dankie Willie, ons kyk altyd hoe ons kan verbeter! Bly julle het lekker gebly.
Narda P - Sep 2023
Algehele gradering
Okay gewees.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Hi Narda
Ons werk aan die beurtkrag goedjies. Dis jammer mens kan nie nader aan die spesifieke huisie (Loerie) parkeer nie. Dis ook nie moontlik om 'n tafel binne te sit nie, daarom is daar een buite.
Volgende keer kan julle gerus Geelhout of Swarthout probeer.
Groete
Fatiema M - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely breathtaking.
Lees meerLoerie @ Colnera se terugvoer
Thanks so much Fatiema, we hope to see you again soon!
Mari C - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was vrek lekker.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet. Sien julle hopelik weer.
Lizelle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik, skoon en rustig.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Baie dankie Lizelle, ons is bly julle het lekker gebly!
Adriaan F - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Dankie Attie, ons is bly julle het dit geniet!
Jacques F - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome place, quiet, beautiful views, close to amenities.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Thanks Jacques, glad you had a great stay. Hope to see you again soon!
Gideon B - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker op die plaas.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Dankie Gideon, ek is bly julle het dit geniet.
Cathy B - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Lees meerLoerie @ Colnera se terugvoer
Liewe Cathy,
Dankie vir jou resensie. Wat 'n jammerte dat die probleem van gesteelde kragkabels gebeur het die dag met julle aankoms. Ons oorweeg gasgeysers en stofies al vir 'n geruime tyd. Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Jack S - Jul 2022
Algehele gradering
Nice quiet place.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Thanks Jack, glad you had a good stay. Hope to see you again soon.
Cherry S - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Thank you Raymond, we hope to see you again soon.
Mickey S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Dankie Mickey! Hoop ons sien julle weer.
Maggie K - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Louise R - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlikste vakansie.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Baie dankie Louise, dit maak my hart bly dat julle dit so geniet het!! Sien julle hopelik weer.
Tanya P - Mrt 2020
Algehele gradering
Vir 'n wegbreek van rustigheid en stilte, is Colnera die plek.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Thanks Tanya, hope to see you again soon.
Wessel D - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Dankie Wessel. Bly julle het lekker gekuier.
Isabel D - Des 2019
Algehele gradering
Verrassend rustige omgewing met mooie natuurskoon rondom! Ons sal beslis weer in Swarthout wil tuisgaan - die prys moet asb. billik bly!
Loerie @ Colnera se terugvoer
Hi Isabel,
Dankie vir jou insette, sal verseker aandag daaraan gee. Hoop om julle weer te sien!
Karien V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik vir families.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Dankie Karien, ek is bly julle het dit geniet!
Miranda W - Jan 2018
Algehele gradering
Was awesome en sal beslis weer van hulle gebruik maak.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Hi Miranda
Dankie, sien uit daarna!
Wanzél B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek op 'n plaas met 'n mooi uitsig.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Hallo Wanzél, baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Lize G - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Hi Lize, ek is bly julle het lekker gebly. Ek hoop ons sien gou weer en julle kom permanent Tuinroete toe.
Esmarelda F - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige ontspannende atmosfeer. Omgewing vat die spanning van daaglikse bestaan weg.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Beste Esmarelda,
Ek is bly julle het dit geniet. Ons sal julle graag weer ontvang!
Groete,
Retha
Heide M - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig!
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Hannes V - Nov 2017
Algehele gradering
Alles wat ons verwag het en meer!
Loerie @ Colnera se terugvoer
Dankie Hannes, ons is bly julle het lekker gekuier. Sien julle gou weer.
Riaan D - Sep 2017
Algehele gradering
Stil, rustige plekkie weg van alles.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Dankie Riaan, ek is bly julle het die stilte geniet!
Tiaan D - Des 2017
Algehele gradering
Lekker rustig.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Dankie Tiaan, ons is bly julle het dit geniet.
Leani J - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtig weggesteek.
Lees meerLoerie @ Colnera se terugvoer
Dankie Liani, ek is bly julle het dit geniet! Hopelik sien ons julle weer.
Eddy C - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig, veilig en vreedsaam.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Dankie Eddy, ons hoop ons sien julle weer!
Andre B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Hi Andre
Ek is bly om dit te hoor.
Beverley L - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig en stil in 'n pragtige omgewing.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Baie dankie Adri, bly julle het lekker gebly.
Riaan R - Mrt 2016
Algehele gradering
Peace and quiet.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Thank you Riaan, we are glad you enjoyed it and hope to have you back some time!
Henro V - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemaklik en in 'n mooi omgewing!
Loerie @ Colnera se terugvoer
Hi Henro
Dankie dat jy ons laat weet. Ons sou enige tyd vir jou gaan wys het waar dit is. :)
Desmond V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Loerie @ Colnera se terugvoer
Hi Desmond! Dankie vir jou kommentaar. Die chalets is basiese akkommodasie en het slegs die basiese kombuisgereedskap. Verder is die chalets bedoel vir 2 persone, ons maak 'n vergunning vir die ekstra gaste op die slaapbank. Ek is bly julle het dit darem geniet. :)
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Manda V - Nov 2015
Algehele gradering
Sal enige dag weer teruggaan.
Loerie @ Colnera se terugvoer
Baie dankie dis goed om te hoor!
Nastassja C - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker rustig.
Lohra D - Apr 2015
Algehele gradering
Ons swarthouthuisie was perfek skoon en gerieflik.
Madelein N - Mrt 2015
Algehele gradering
Pragtige omgewing, baie mooi huisie.
Cathy L - Jan 2015
Algehele gradering
Ligging en omgewing pragtig - huise ook.
Danie G - Okt 2014
Algehele gradering
Baie goed ingerig. Ideaal vir 'n plaasvakansie.
Deirdre V - Apr 2014
Algehele gradering
Rustig!
Marlene S - Jul 2014
Algehele gradering
'n Aangename ervaring!
Jenna V - Jul 2014
Algehele gradering
'n Plek om rustig te wees en lekker te ontspan.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang