Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie @ Colnera

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Herman P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige plaas atmosfeer. Stil en as jy op 'n romantiese wegbreek is is dit die regte plek om te bly. Wat 'n belewenis. Sal definitief weer gaan. Die ligging is briljant en pragtig. Baie naby aan George geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Dankie Herman. Ons is bly julle het dit geniet.

Carina M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Less is more. 'n Eenvoudige oornaghut, weg van die dorp se besige strate. 'n Klipgooi van die strand. Die akkommodasie is netjies, skoon en gerieflik, met als wat 'n reisiger sou benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Hi Carina, ek is bly julle het lekker gebly.

Talita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Rustig, maar naby alles. Goed georganiseerd en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Dankie Talita, ek is bly julle het lekker gebly.

Marizanne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2023

Goeie waarde vir geld en goeie ligging. Colnera bied goed waarde vir geld en het die perfekte ligging in die George-omgewing. Ons was in 'n japtrap by naby-geleë plekke soos Victoriabaai en Heroldsbaai. Ons het goeie diens ontvang en die wegbreek, omring met die natuurskoon en stilte het ons baie goed gedoen. Dankie Rheta.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Ek is bly julle het lekker gebly Marizanne. Hoop om julle weer te sien.

Willie J V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Aug 2023

Lekker gebly. Storte kan 'n bietjie skoner wees.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Retha
Loerie @ Colnera
Dankie Willie, ons kyk altyd hoe ons kan verbeter! Bly julle het lekker gebly.

Narda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Okay gewees. Kon nie ons motor naby huisie parkeer nie, moes ekstra goed saamneem vir loadshedding. Geen tafel binne huisie om by te eet nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Retha
Loerie @ Colnera
Hi Narda Ons werk aan die beurtkrag goedjies. Dis jammer mens kan nie nader aan die spesifieke huisie (Loerie) parkeer nie. Dis ook nie moontlik om 'n tafel binne te sit nie, daarom is daar een buite. Volgende keer kan julle gerus Geelhout of Swarthout probeer. Groete

Fatiema M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Absolutely breathtaking. We stayed for 4 nights and 5 days. We didn't spend much time at the Chalet, as our kids participated in the 41st Freda Barnard Swimming Gala. My husband, 2 kids, and I stayed in the Swarthout Chalet and my parents in the Hadeda. Both Chalets were clean and tidy, beautiful inside and out, and equipped with everything you needed [other than food of course]. I think that the uploaded photos don't do any justice to the venue, the scenery and nightlife are so beautiful and tranquil. I wish we stayed longer to explore the venue a bit more but regrettably had to leave. I would definitely book this venue again for extended family as well. The chalets only have 1 bedroom but with a sleeper couch in the open-plan lounge. The Swarthout is big enough for 4 people but the Hadeda is a smaller chalet, only for 2, max 3 (please do confirm with the owners first). We stayed in the Swarthout as a family of 4 (2 adults and 2 kids, 13 and 6). My 6-year-old would "sleepover" between the 2 chalets (on the sleeper couch in the Hadeda, hence why I said max 3 people). I would definitely recommend Colnera self-catering chalets if you're looking for a scenic and relaxing getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Thanks so much Fatiema, we hope to see you again soon!

Mari C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Dit was vrek lekker. Perfekte ligging. Omring deur bos en asemrowende sterrenag. Retha is vriendelik en gasvry. Ons sal beslis teruggaan Colnera toe. Hoog aan te beveel as jy die stilte van die natuur soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet. Sien julle hopelik weer.

Lizelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlik, skoon en rustig. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Baie dankie Lizelle, ons is bly julle het lekker gebly!

Adriaan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Dit was 'n wonderlike ervaring. Naby die see en die dorpe is nie ver uitmekaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Loerie @ Colnera
Dankie Attie, ons is bly julle het dit geniet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf055af12ea873365c661a689e4d20e6921cb1cf8246defe717cfbc0a3d69c7de46fc33d6fed93947d01df4c1a3e0437479c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 R404 Colnera Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.038587694604 22.374691571088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang