Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie @ Colnera

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 48 resensies vir Loerie @ Colnera
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Herman P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P

Pragtige plaas atmosfeer. Stil en as jy op 'n romantiese wegbreek is is dit die regte plek om te bly.

Wat 'n belewenis. Sal definitief weer gaan. Die ligging is briljant en pragtig. Baie naby aan George geleë.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Dankie Herman. Ons is bly julle het dit geniet.

Loerie @ Colnera
Carina M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M

Less is more.

'n Eenvoudige oornaghut, weg van die dorp se besige strate. 'n Klipgooi van die strand. Die akkommodasie is netjies, skoon en gerieflik, met als wat 'n reisiger sou benodig.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Hi Carina, ek is bly julle het lekker gebly.

Loerie @ Colnera
Talita V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V

Rustig, maar naby alles.

Goed georganiseerd en rustig.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Dankie Talita, ek is bly julle het lekker gebly.

Loerie @ Colnera
Marizanne M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne M

Goeie waarde vir geld en goeie ligging.

Colnera bied goed waarde vir geld en het die perfekte ligging in die George-omgewing. Ons was in 'n japtrap by naby-geleë plekke soos Victoriabaai en Heroldsbaai. Ons het goeie diens ontvang en die wegbreek, omring met die natuurskoon en stilte het ons baie goed gedoen. Dankie Rheta.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gebly Marizanne. Hoop om julle weer te sien.

Loerie @ Colnera
Willie J V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie J V

Lekker gebly.

Storte kan 'n bietjie skoner wees.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Dankie Willie, ons kyk altyd hoe ons kan verbeter! Bly julle het lekker gebly.

Loerie @ Colnera
Narda P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Narda P

Okay gewees.

Kon nie ons motor naby huisie parkeer nie, moes ekstra goed saamneem vir loadshedding. Geen tafel binne huisie om by te eet nie.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Hi Narda
Ons werk aan die beurtkrag goedjies. Dis jammer mens kan nie nader aan die spesifieke huisie (Loerie) parkeer nie. Dis ook nie moontlik om 'n tafel binne te sit nie, daarom is daar een buite.
Volgende keer kan julle gerus Geelhout of Swarthout probeer.
Groete

Loerie @ Colnera
Fatiema M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatiema M

Absolutely breathtaking.

We stayed for 4 nights and 5 days. We didn't spend much time at the Chalet, as our kids participated in the 41st Freda Barnard Swimming Gala. My husband, 2 kids, and I stayed in the Swarthout Chalet and my parents in the Hadeda. Both Chalets were clean and tidy, beautiful inside and out, and equipped with everything you needed [other than food of course]. I think that the uploaded photos don't do any justice to the venue, the scenery and nightlife are so beautiful and tranquil. I wish we stayed longer to explore the venue a bit more but regrettably had to leave. I would definitely book this venue again for extended family as well. The chalets only have 1 bedroom but with a sleeper couch in the open-plan lounge. The Swarthout is big enough for 4 people but the Hadeda is a smaller chalet, only for 2, max 3 (please do confirm with the owners first). We stayed in the Swarthout as a family of 4 (2 adults and 2 kids, 13 and 6). My 6-year-old would "sleepover" between the 2 chalets (on the sleeper couch in the Hadeda, hence why I said max 3 people). I would definitely recommend Colnera self-catering chalets if you're looking for a scenic and relaxing getaway.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Thanks so much Fatiema, we hope to see you again soon!

Loerie @ Colnera
Mari C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari C

Dit was vrek lekker.

Perfekte ligging. Omring deur bos en asemrowende sterrenag. Retha is vriendelik en gasvry. Ons sal beslis teruggaan Colnera toe. Hoog aan te beveel as jy die stilte van die natuur soek.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet. Sien julle hopelik weer.

Loerie @ Colnera
Lizelle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Heerlik, skoon en rustig.

Ons het dit baie geniet.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Baie dankie Lizelle, ons is bly julle het lekker gebly!

Loerie @ Colnera
Adriaan F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan F

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Naby die see en die dorpe is nie ver uitmekaar nie.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Dankie Attie, ons is bly julle het dit geniet!

Loerie @ Colnera
Jacques F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F

Awesome place, quiet, beautiful views, close to amenities.

Absolutely fantastic place to stay, people friendly, quietly serene. Close to amenities, easily accessible to surrounding towns and easy access to the freeway.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Thanks Jacques, glad you had a great stay. Hope to see you again soon!

Loerie @ Colnera
Gideon B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon B

Lekker op die plaas.

Die eenheid is toegerus om geskik te wees vir 2 mense. Die uitsig oor die berg is besonders. Lekker braaiplek met oorvloed gratis hout.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Dankie Gideon, ek is bly julle het dit geniet.

Loerie @ Colnera
Cathy B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy B

Uitstekende ligging.

Was voorwaar baie aangenaam. Die plekkie is baie mooi geleë vir die gevoel en omgewing van die bosveld, semi-plaas lewe, maar steeds is die see net 'n klipgooi weg en die George Lughawe ook baie naby. Indien ons vriendelike voorstel mag maak, kan daar moontlik oorweeg word om oor die langtermyn 'n begroting te maak vir die ontwikkeling en verandering van die stoof en geisers na gas, dan sal enige beurtkrag-ongerief uitgeskakel word. Ons was ook baie mooi gehelp deur Retha as ons iets moes weet en ook behulpsaamheid ervaar van ontvangs tot verlating van ons vakansie. Meestal uitstekend gewees.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Liewe Cathy,
Dankie vir jou resensie. Wat 'n jammerte dat die probleem van gesteelde kragkabels gebeur het die dag met julle aankoms. Ons oorweeg gasgeysers en stofies al vir 'n geruime tyd. Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Loerie @ Colnera
Jack S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jack S

Nice quiet place.

No fuss. Good service.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Thanks Jack, glad you had a good stay. Hope to see you again soon.

Loerie @ Colnera
Cherry S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherry S

Very pleasant and comfortable.

A lovely setting away from the crowds.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Thank you Raymond, we hope to see you again soon.

Loerie @ Colnera
Mickey S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey S

Rustige atmosfeer.

Lekker stil en rustig op 'n plaas. Alles wat mens nodig het en mooi skoon.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Dankie Mickey! Hoop ons sien julle weer.

Loerie @ Colnera
Maggie K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie K

Uitstekend.

Dit was regtig awesome.

Louise R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Heerlikste vakansie.

Hierdie is die perfekte plek om uit die stad se geraas en gewoel te kom. Ons het die stilte, uitsig en eenvoud baie geniet.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Baie dankie Louise, dit maak my hart bly dat julle dit so geniet het!! Sien julle hopelik weer.

Loerie @ Colnera
Tanya P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya P

Vir 'n wegbreek van rustigheid en stilte, is Colnera die plek.

Colnera is 'n baie rustige area, 'n goeie wegbreek weg van enige geraas om die natuur ten volle te geniet, en kwaliteit tyd te spandeer saam met vriende en familie. Het 'n onvergeetlike naweek gehad, en sal definitief hulle weer besoek.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Thanks Tanya, hope to see you again soon.

Loerie @ Colnera
Wessel D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel D

Gemaklik en gerieflik.

Lekker still en vreedsaam met uitsonderlike uitsig.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Dankie Wessel. Bly julle het lekker gekuier.

Loerie @ Colnera
Isabel D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D

Verrassend rustige omgewing met mooie natuurskoon rondom! Ons sal beslis weer in Swarthout wil tuisgaan - die prys moet asb. billik bly!

Goed toegerus maar meer aandag aan die netheid van die beddegoed en handdoeke sal waardeer word. Spieëlkassie teen muur in badkamer sal handig wees, veral vir klein handjies. Baie dankie!

Loerie @ Colnera se terugvoer

Hi Isabel,
Dankie vir jou insette, sal verseker aandag daaraan gee. Hoop om julle weer te sien!

Loerie @ Colnera
Karien V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien V

Heerlik vir families.

Ons familie kon saam kuier en braai, maar ook elke gesin apart verkeer. Kinders het heerlik gespeel en natuur geniet. Met gasvryheid en behulpsaamheid ontvang.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Dankie Karien, ek is bly julle het dit geniet!

Loerie @ Colnera
Miranda W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda W

Was awesome en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Sien sterre.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Hi Miranda
Dankie, sien uit daarna!

Loerie @ Colnera
Wanzél B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanzél B

Baie lekker wegbreek op 'n plaas met 'n mooi uitsig.

So lekker naweek. Het die beste daarvan gemaak deur te braai en vis te vang al wou die visse nie byt nie. Baie veilig daar en naby aan alles. Ek sal dit graag aanbeveel!

Loerie @ Colnera se terugvoer

Hallo Wanzél, baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.

Loerie @ Colnera
Lize G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize G

Lekker gebly.

Verblyf eenvoudig maar het baie lekker gebly. Retha het ons warm en vriendelik ontvang. Sal weer daar tuisgaan.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Hi Lize, ek is bly julle het lekker gebly. Ek hoop ons sien gou weer en julle kom permanent Tuinroete toe.

Loerie @ Colnera
Esmarelda F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmarelda F

Rustige ontspannende atmosfeer. Omgewing vat die spanning van daaglikse bestaan weg.

Baie mooi natuurlike ontspanningarea. Verblyf fasiliteit baie mooi en netjies. Gasvrou baie vriendelik. Televisie ontvangs nie goed. Sal definitief weer gaan.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Beste Esmarelda,

Ek is bly julle het dit geniet. Ons sal julle graag weer ontvang!

Groete,
Retha

Loerie @ Colnera
Heide M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heide M

Baie rustig!

Baie mooi geleë en naby aan George!

Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hannes V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Alles wat ons verwag het en meer!

Colnera is 'n pragtige plaas net buite George. Ons huisie was skoon en netjies en privaat. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n kort vakansie. Beslis waarde vir geld! Ons het ons tyd op Colnera vreeslik geniet en sal enige tyd teruggaan. Baie dankie!

Loerie @ Colnera se terugvoer

Dankie Hannes, ons is bly julle het lekker gekuier. Sien julle gou weer.

Loerie @ Colnera
Riaan D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Stil, rustige plekkie weg van alles.

As jy daai wegbreek soek na rustigheid en stilte gaan kuier gerus op die plaas van Retha.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Dankie Riaan, ek is bly julle het die stilte geniet!

Loerie @ Colnera
Tiaan D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D

Lekker rustig.

Baie lekker gerus die paar dae wat ons daar was en dit was sommer vinnig om by Heroldsbaai uit te kom. Dankie Retha vir julle gasvryheid.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Dankie Tiaan, ons is bly julle het dit geniet.

Loerie @ Colnera
Leani J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leani J

Pragtig weggesteek.

Lieflike weggesteekte plekkie. Ruim kamer, badkamer en leefarea. Dit was heerlik om in die woud te kon braai. Die eienaar was verskriklik gaaf en tegemoetkomend met ons, omdat ons baie laat daar aangekom het. Dit is perfek vir 'n vinnige naweek maar ek sou selfs langer daar bly omdat dit alles het wat jy nodig het. Die ander huisies is ver genoeg van mekaar af sodat niemand mekaar pla nie, maar ook naby genoeg indien vriende of familie saam vakansie hou.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Dankie Liani, ek is bly julle het dit geniet! Hopelik sien ons julle weer.

Loerie @ Colnera
Eddy C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddy C

Rustig, veilig en vreedsaam.

Ons is vriendelik ontvang en was goed behandel deur Retha. Daar was geen tekort of gebreke nie. Ons het lekker gekuier en gebly.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Dankie Eddy, ons hoop ons sien julle weer!

Loerie @ Colnera
Andre B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Baie lekker gewees.

Sien sterre.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Hi Andre
Ek is bly om dit te hoor.

Loerie @ Colnera
Beverley L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley L

Rustig en stil in 'n pragtige omgewing.

Ons het dit terdeë geniet. Dit was basies, maar bied waarde vir geld.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Baie dankie Adri, bly julle het lekker gebly.

Loerie @ Colnera
Riaan R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

Peace and quiet.

A lovely place to stay in a safe area. It is close to the beach and good value for money.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Thank you Riaan, we are glad you enjoyed it and hope to have you back some time!

Loerie @ Colnera
Henro V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henro V

Gemaklik en in 'n mooi omgewing!

Kon nie die dam vind nie, die aanwysings het nie by die uitleg gepas nie.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Hi Henro
Dankie dat jy ons laat weet. Ons sou enige tyd vir jou gaan wys het waar dit is. :)

Loerie @ Colnera
Desmond V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond V

Baie lekker gebly!

Breekgoed baie verskillend in huisies. Daar was egter nie 'n rasper of 'n sif nie! Sou ook gordyn in sitkamer verkies waar kinders op slaapbank moet slaap! Een chalet het wel gordyn in sitkamer! Verder het ons baie lekker gebly!

Loerie @ Colnera se terugvoer

Hi Desmond! Dankie vir jou kommentaar. Die chalets is basiese akkommodasie en het slegs die basiese kombuisgereedskap. Verder is die chalets bedoel vir 2 persone, ons maak 'n vergunning vir die ekstra gaste op die slaapbank. Ek is bly julle het dit darem geniet. :)

Loerie @ Colnera
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Manda V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda V

Sal enige dag weer teruggaan.

Dit was baie lekker, en baie mooi. My familie het dit baie geniet, so baie dat my seun net wil George toe trek.

Loerie @ Colnera se terugvoer

Baie dankie dis goed om te hoor!

Loerie @ Colnera
Nastassja C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja C

Lekker rustig.

Die houthuisies is pragtig en die omgewing is stil en rustig.

Lohra D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lohra D

Ons swarthouthuisie was perfek skoon en gerieflik.

Pragplaas met 'n uitsig! Ons het die roei en swem in die dam so geniet, heerlik gestap op die paadjie en hope vol hout elke aand gebraai!

Madelein N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein N

Pragtige omgewing, baie mooi huisie.

Lekker privaat. Heerlike wegbreekplekkie uit die besige stadslewe, maar naby genoeg aan alles.

Cathy L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cathy L

Ligging en omgewing pragtig - huise ook.

Was net teleurgesteld in die netheid. Vadoeke was vuil en stukkend. Eetgerei was klomp gemengde borde, messegoed ook onvoldoende met tot 2 plastiekteelepels by, 1 klein bordjie. Ons het vadoeke en glase gaan koop asook bekers. Die toilet was ook baie aangepak ons het dit met jik skoongemaak. Geen aanwysings na die dam toe nie.

Danie G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Baie goed ingerig. Ideaal vir 'n plaasvakansie.

Dit was baie aangenaam. Ek hou baie van die idee dat jy nie hout moet gaan soek om te braai nie. Jy kan lekker rustig tussen die bome wees, sonder om onveilig te voel.

Deirdre V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre V

Rustig!

Ons het ons verblyf geniet. Dit was rustig en stil. 'n Pragtige plek en baie gerieflik ingerig. Heerlik en sal beslis weer bespreek. Dankie!

Marlene S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

'n Aangename ervaring!

'n Rustige, ontspanne omgewing en ons kon heerlik op die plaas gaan stap.

Jenna V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna V

'n Plek om rustig te wees en lekker te ontspan.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf055af12ea873365c661a689e4d20e6921cb1cf8246defe717cfbc0a3d69c7de46fc33d6fed93947d01df4c1a3e0437479c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 R404 Colnera Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.038587694604 22.374691571088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang