Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colonial Sands 104

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 21, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R910 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Colonial Sands 104 is op die strandfront in Margate Beach geleë en bied slaapplek aan 6 gaste in 'n ruim woonstel.

Dié woonstel het 3 slaapkamers en deel 2 badkamers met 'n baddens en storte. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die ontbyttoonbank of by die tafel geniet word.

Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring indien hulle DStv wil kyk.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig en parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar. Die kompleks het 'n hysbak wat maklike toegang tot die gemeenskaplike swembad bied. Daar is ook sekuriteit.

Die Colonial Sands-kompleks het direkte toegang tot die strand. Margate en omliggende areas bied 'n verskeidenheid doendinge soos branderplankry, duik, snorkel, swem, bergfietsry, voëlkyk by die Margate Bird Park, gholfspeel en vele meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lagoon-weg 21, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 21, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAioQnGNrnd0HAztIjXUYAGhtBatmk8KO0qoDdCLIf0rEkT1WpXW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 6) 21 Lagoon Road Margate Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.859657 30.371969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang