Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colourful Horizons

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen-laan 28, Highway Gardens, Germiston, 1400, Gauteng
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Colourful Horizons is 'n pragtige vakansiehuis met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van die veilige woonbuurt Highway Gardens, Germiston. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie aangesien die eiendom 'n lieflike welige groen tuin het en slegs 6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié huis het slaapplek vir altesaam 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n TV in. Dit beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix en 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdak-patio met 'n buite-eettafel en 'n Weber-braai wat 'n ideale plek is vir gaste om gehaltetyd saam met 'n skemerkelkie te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Glen-laan 28, Highway Gardens, Germiston, 1400, Gauteng
  • Gaste dink Colourful Horizons het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen-laan 28, Highway Gardens, Germiston, 1400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfca2386dcd418a1ede6f000aa82aeb9607dd5709dc5aeb71c4ed088fd80b536ec57121c7ec060e4013eccc3e8dc4f326e1b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 28 Glen Avenue Highway Gardens 1400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.146064 28.177008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang