Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Columbasingel 33

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Columbasingel 33
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wesley C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley C

Peaceful, scenic and relaxing.

They were very welcoming and friendly. The flat was well equipped, clean and neat. We will definitely stay here again. Thank you for sharing the beautiful view and delicious homemade rusks.

Blythe C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blythe C

Great accommodation.

Our stay was great and the apartment was neat and clean and close to everything. We would highly recommend this to others. Willem was very friendly and helpful.

Diederick W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick W

Bed. Shower. Is fantasties.

Fantastiese plek. Naby alle winkels en geriewe. Lekker gebly.

Louise L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Safe, friendly, comfortable.

Really nice and helpful people. Very comfortable accommodation and great location.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Louise, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Julle is altyd welkom.

Columbasingel 33
Franzonia P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franzonia P

Lieflik.

Ek wil net sê dat ek elke oomblik by Columba geniet het en sal weer daardie plekie wil boek. Baie dankie aan W. De Preez vir hul gasvryheid.

Bie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bie S

We had a wonderful stay in Grootbrakrivier.

We felt very welcome by Willem and his wife. It was a spacious apartment and had everything we needed.

Miriam K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam K

Dit was rustig by die blyplek en my kind het dit geniet.

Die plek was skoon. Met aankoms het ons elk 'n sjokolade gekry. Te nice.

Columbasingel 33 se terugvoer

Baie dankie Miriam, julle was puik gaste.

Columbasingel 33
Grantham P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grantham P

Waarde vir geld.

Altyd 'n plesier om hier te kuier. Beste verblyf in die Groot Brak area.

Columbasingel 33 se terugvoer

Baie dankie Grantham, Julle is altyd welkom.

Columbasingel 33
Ryno B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno B

Beste plek vir 'n vakansie in Grook Brak.

Gasvryheid is 'n 5 uit 5. Baie netjiese plek en dit is skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel vir vakansiegangers.

Grantham P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grantham P

Jou huis weg van die huis af!

Eienaar is baie vriendellik en behulpsaam. Alles wat jy nodig het, is byderhand. Jy voel dadelik welkom en tuis. Sal dit definitief aanbeveel.

Margaret S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S

Our hosts were very friendly and helpful and continually checked to see that we had all we needed. The accommodation was very comfortable and well equipped. The location is quiet and peaceful.

Rooms are tastefully done and we were provided with a small gas stove so we could warm water during load shedding. They also had a few of the lights with rechargeable globes also to help during load shedding. Very thoughtful additions. Thank you Willem and Maryna. We will be back!

Ania D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ania D

Het heerlik gerus in die rustige, mooi omgewing.

Woonstel is heerlik ruim en sonnig. Goed toegerus en ons gasheerpaar was baie gasvry en behulpsaam. Hulle het ook skoonmaakmiddels en heerlike beskuit, koffie en tee voorsien. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Rina C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C

Heerlik.

Ons het heerlik gebly. Die oom en tannie wie se plek dit is, is baie vriendelik. Die plek is netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Reagen J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagen J

Dit was 'n mooi naweek.

Nie die perfekte ligging vir met vriende kuier nie, maar andersins was dit lekke.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Reagen, jammer die woonstel voldoen ongelukkig nie aan die vereistes om as n venue te gebruik om dagbesoekers saam met betaalde gaste te akkommodeer vir n funksie nie. Ons sal probeer om dit nog meer duidelik uit te lig in ons inligting. Dankie dat julle die plek netjies agtergelaat het. Ons waardeer dit.

Columbasingel 33
Martina P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina P

Geseënd Lekker.

Die eienaars laat mens welkom voel en gasvryheid is die beste met soveel liefde.

Beatrice E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice E

Beste plek om te bly.

Eienaars is baie vriendelik en verwelkoming was fantasties.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te ontvang, Beatrice.
Dankie dat julle die woonstel so netjies agtergelaat het.
Hoop ons sien julle gou weer.

Columbasingel 33
Bea R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea R

Real value for money and the view is excellent. Very quiet as well.

The people are so friendly and make you feel at home. Very neat and tidy and real value for money. Definitely will make use of the facility again.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Bea, dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Julle is altyd welkom.

Columbasingel 33
Cobus C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C

Baie vriendelike ontvangs en verwelkoming deur eienaars. Fasiliteite skoon en netjies.

Ek kan Columbasingel 33 regtig aanbeveel vir verblyf in Groot Brakrivier. Die geriewe is gemaklik met genoeg beweegruimte. Eienaars gaan uit hul pad om verblyf so aangenaam moontlik te maak vir gaste.

Columbasingel 33 se terugvoer

Beste Cobus, Baie dankie vir jul kommentaar. Gaste soos julle maak verhuring 'n plesier.

Columbasingel 33
Herman S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Hospitality at its best and doubt if it will ever be matched.

Apartment 1, a clean, comfortable environment, as in a home away from home. An all inclusive package of land, sea, lagoon and mountain views, to be admired - the creation of God. This all inclusive package, worth much more what it cost me. An unforgettable 5 days in Southern Cross, as this establishment, and it was sad for me to leave, yet I will come back anytime. A place worth to be recommended and re-visited. Kudos to the owner and his spouse for making my stay worthwhile and memorable.

Columbasingel 33 se terugvoer

Thanks Herman, What a pleasure to host you. You are always welcome.

Columbasingel 33
Pieter O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Diens was uitstekend en die plek was baie netjies.

Eksra bederfies soos verwelkomingsgeskenke en beskikbaarheid van braaihout. Skoon handdoeke en beddegoed word deurgaans verskaf.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Pieter, Dit was n groot voorreg om julle hier te ontvang. Ons vertrou ons sien julle gou weer. Willem en Maryna

Columbasingel 33
Charene M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charene M

Die moeite werd om daar tuis te gaan, gasvryheid, netjies en sal met liefde aanbeveel.

Baie lekker gerus, sal weer en weer daar vakansie hou. 100% groot aanbeveling vir gaste.

Martin N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N

Wat 'n lieflike plek. Kan nie wag vir ons volgende besoek nie.

Bitter lekker en versorg.

Dominic B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic B

Baie meer werd vir die prys!

Definitief vir enige vakansiegangers. Baie baie goeie prys. Omgewing baie stil. Baie vriendelike eienaar en altyd gewillig om te help. Sien definitief uit daarna om weer daar te gaan slaap met ons volgende kuier!

Columbasingel 33 se terugvoer

Baie dankie Dominic, julle het die woonstel voorwaar "spotless" gelaat. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang. Willem en Maryna.

Columbasingel 33
Jakobus B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus B

Wonderlike skoon en netjiese blyplek.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel en dit is my bestemming in die vervolg vir my vakansies. Baie baie netjies en sal vir seker die plekkie aanbeveel.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Koos, dit was werklik lekker om julle daar uit die noordweste te ontvang. Ons sien uit om julle weer te sien.

Columbasingel 33
Zelda L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda L

Real gem in Groot Brakrivier

What a find. The apartment is spotlessly clean, very well equipped and has stunning views. The hosts are very friendly. The rusks and choccie on the pillow was a lovely touch. We will definitely recommend this spot and be back soon.

Columbasingel 33 se terugvoer

Thanks Zelda, it was a pleasure to host you. You are always welcome.

Columbasingel 33
Carl W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl W

Pragtige uitsig, rustigheid.

Voldoen aan al ons verwagtinge.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Carl, ons is altyd gelukkig as ons gaste dit geniet het.

Columbasingel 33
Johaline S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johaline S

Heerlik gekuier en gerus.

Wonderlike bestemming.

Louise L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Gerieflike verblyf met alles wat mens nodig het.

Die akkommodasie is gerieflik, skoon en netjies. Ons ontvangs was vriendelik en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Daar was komplimentêre koffie, tee en wonderlike beskuit, wat ons baie waardeer het.

Johan K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Baie netjies.

Nie seeuitsig nie, maar mooi uitsig oor river na seemond, plek is baie netjies, stil en rustige area. Willem en Maryna is vriendelik en behulpsaam, beveel die plek aan.

Debbie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

Fantastic.

Uitstekende diens, sal beslis weer gebruik maak van verblyf.

Columbasingel 33 se terugvoer

Julle is altyd welkom, Debbie. Ons huisves graag gaste soos julle.

Columbasingel 33
Beatrice E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice E

Baie mooi uitsig en vriendelike ontvangs.

By aankoms was ons vriendelik ontvang. Later het beide eienaars ons kom besoek. Baie rustig en regtig skoon en mooi uitsig. Sal weer gebruik maak van Columbasingel 33.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Beatrice, Dit was n voorreg om julle hier te ontvang. Dankie ook vir die mooi toestand waarin julle die eenheid gelaat het. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Willem

Columbasingel 33
Tanya V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Dit was 'n wonderlike ervaring en als was net perfek.

Pragtige plekkie. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Willem het regtig uit sy pad gegaan om ons te help. Niks was te veel gevra of enige moeite gewees nie. Dit is skoon, netjies, en 'n pragtige uitsig. Dankie vir jou gasvryheid Willem.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Tanya. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Julle was model gaste en het alles vir ons maklik gemaak.

Hoop ons sien julle weer.

Columbasingel 33
Mandy V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy V

We had a pleasant stay.

The only problem we had was there was a lot of moving of furniture upstairs very early in the morning and late the one evening. Otherwise we had a pleasant stay.

Laetitia W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Beste akkommodasie in 'n baie lang tyd!

Eienaar en sy vrou is hartsmense en ons het dadelik tuis gevoel. 10 uit 10 vir gasvryheid en als is pynlik netjies en skoon. Ons het ons bederfies op die bed baie waardeer. Sal beslis weer in die toekoms hier tuisgaan.

Jasmine O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmine O

Uitstekend.

Dit was baie heerlik daar geen klagtes. Sal beslis weer daar gaan.

Susan M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Beautiful view. Lovely hosts.

Enjoyed the stay. Wish it could have been longer.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dear Susan,

What a pleasure to host you. You are welcome at any time in the future.

Regards,
Willem

Columbasingel 33
Louis L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Netjies.

Oulike plekkie wat ideaal is vir 2 mense. Rustige en veilige omgewing en waarde vir geld.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Louis, dit was voorwaar 'n voorreg om 2 sulke stil en rustige mense te huisves. Dankie ook vir die netjiese en skoon toestand waarin julle die woonstel gelaat het. Hoop ons sien julle weer.

Columbasingel 33
Louwrens L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens L

Hoogs aanbeveelbaar.

Ek het plattelandse vrede ervaar, dankie, sal aanbeveel.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Louwrens, Dit was aangenaam om julle hier te ontvang. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Columbasingel 33
Rasoel L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rasoel L

Dit is regtig 'n baie lekker plekkie.

Baie vriendelike mense en mooi netjiese woonstel.

Enrico O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico O

The area and view is beautiful.

Me and my partner has enjoyed our stay, but did not expect to have the owner be residing on the property. I was expecting us to be alone and our car was not even standing under a shaded roof as it was parked in front of the property in the driveway.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die omgewing en die uitsig is pragtig.

Ek en my lewensmaat het ons verblyf geniet, maar het nie verwag dat die eienaar op die eiendom gaan woon nie. Ek het verwag dat ons alleen sou wees en ons motor het nie eers onder 'n skadu-dak gestaan nie, want dit was voor die erf in die oprit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Enrico,
Jammer ons noem nie spesifiek dat ons ook in die hoofwoning in n aparte en private woonstel woon nie.
Dankie dat u wel by vertrek aan ons genoem het dat die woonstel baie privaat is en dat u dit waardeer. Ons gee egter aandag daaraan. Wat betref die parkering glo ons dat daar n misverstand was aangesien ons gladnie melding maak van enige onderdak/skadunet parkering nie.
Ons het dit al oorweeg maar u sal sekerlik saamstem dat die tarief huidig nie daarvoor voorsiening maak nie.

Columbasingel 33
Deon B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Baie rustige area en nie ver van N2-snelweg af nie.

Vir die prys wat ons betaal het was dit definitief die moeite werd.

Hannes M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Uitstekend.

Ek sal Columbasingel 33 vir enige iemand aan beveel. Netjies en pragtige uitsig. Sal beslis weer daar gaan kuier. Willem en vroulief se gasvryheid was wonderlik. Baie dankie dat ons deel kon wees van julle stukkie paradys.

Columbasingel 33 se terugvoer

Beste Hannes, Dit was 'n voorreg om jou hier te huisves. Julle het as vreemdelinge hier aangekom en toe julle vertrek het dit gevoel soos familie wat teruggaan. Dankie dat julle die woonstel so netjies en skoon agtergelaat het. Ons ontvang julle graag weer in die toekoms.

Columbasingel 33
Barney D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney D

Familiehuis weg van die huis.

Sien sterre.

Faisa T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faisa T

Was verskiklik lekker.

Was baie rustig ons het dit geniet. 'n Tydjie weg van die huis af.

Past Johan M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Past Johan M

Die naweek het soos 'n jaarlikse verlof gevoel!

Die naweek het soos 'n jaarlikse verlof gevoel. Meer as wat ons verwag het gekry!

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Johan, dit was regtig 'n voorreg om julle te akkommodeer. Ons is bly julle het dit geniet.

Columbasingel 33
Ryno V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Baie lekker gebly, baie skoon en netjies met pragtige uitsig!

Baie gerieflik, mooi netjies en skoon. Bonus is daar is twee badkamers so elke kamer het sy eie badkamer. Pragtige uitsig.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Ryno, wat 'n voorreg om gaste soos julle te kan ontvang.

Columbasingel 33
Moira S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira S

Pragtige plek, baie netjies en skoon. Baie gasvrye mense baie behulpsaam, veilig en baie sentraal geleë.

Baie vriendelik verwelkom. Baie mooi skoon en netjiese omgewing. Eienaars baie behulpsaam en gasvry. Baie sentraal geleë, naby winkelsentrum en restaurant. Baie naby aan 'n pragtige skoon en veilige strand.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Moira, wat 'n voorreg om mense soos julle hier te kon ontvang.

Columbasingel 33
Benita H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita H

Excellent.

See star rating.

Columbasingel 33 se terugvoer

Baie dankie Benita, Julle is model gaste. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Willem

Columbasingel 33
Mark P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark P

Rustig.

Behalwe vri die muskiete, muskietbyte en die muskietbyt-jeukery, was dit 'n baie aangename ervaring. Rustig en peace of mind atmosfeer. Sal definitief volgende keer voorbereid kom.

Columbasingel 33 se terugvoer

Jammer vir die muskiete. Daar was insekdoder en n waaier beskikbaar in die kamer.

Columbasingel 33
Karen S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Baie aangenaam, vriendelik en pragtige woonstel.

Ons het oornag vir 'n troue. 'n Maklike en moeitelose proses. Ons was baie vriendelik ontvang - aangename, smaakvolle en skoon woonstel. Kan dit beslis hoogs aanbeveel.

Columbasingel 33 se terugvoer

Baie dankie Karen, Julle was model gaste. Die woonstel is skoon en netjies agtergelaat.

Columbasingel 33
Lorinda B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda B

Beslis 'n plekkie wat ek weer sal besoek.

Awesome plekkie. Sal weer besoek aflê en meer tyd daar spandeer.

Columbasingel 33 se terugvoer

Dankie Lorinda. Dit was 'n voorreg om julle hier te akkommodeer.

Groete,
Willem

Columbasingel 33
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columba-singel 33, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0caa6311581ccb226e0610ffe09dd4d44d37d755fb5f693cfaecda29b1d4e86c166b7e1a0942ed0ff097a9aaf129bdd6b559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 33 Columba Circle Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057237 22.224743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang