Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Columbasingel 33

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wesley C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful, scenic and relaxing. They were very welcoming and friendly. The flat was well equipped, clean and neat. We will definitely stay here again. Thank you for sharing the beautiful view and delicious homemade rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blythe C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great accommodation. Our stay was great and the apartment was neat and clean and close to everything. We would highly recommend this to others. Willem was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederick W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Bed. Shower. Is fantasties. Fantastiese plek. Naby alle winkels en geriewe. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Safe, friendly, comfortable. Really nice and helpful people. Very comfortable accommodation and great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Columbasingel 33
Dankie Louise, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Julle is altyd welkom.

Franzonia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lieflik. Ek wil net sê dat ek elke oomblik by Columba geniet het en sal weer daardie plekie wil boek. Baie dankie aan W. De Preez vir hul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

We had a wonderful stay in Grootbrakrivier. We felt very welcome by Willem and his wife. It was a spacious apartment and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miriam K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Dit was rustig by die blyplek en my kind het dit geniet. Die plek was skoon. Met aankoms het ons elk 'n sjokolade gekry. Te nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Columbasingel 33
Baie dankie Miriam, julle was puik gaste.

Grantham P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Waarde vir geld. Altyd 'n plesier om hier te kuier. Beste verblyf in die Groot Brak area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Columbasingel 33
Baie dankie Grantham, Julle is altyd welkom.

Ryno B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Beste plek vir 'n vakansie in Grook Brak. Gasvryheid is 'n 5 uit 5. Baie netjiese plek en dit is skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel vir vakansiegangers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grantham P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Jou huis weg van die huis af! Eienaar is baie vriendellik en behulpsaam. Alles wat jy nodig het, is byderhand. Jy voel dadelik welkom en tuis. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columba-singel 33, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0caa6311581ccb226e0610ffe09dd4d44d37d755fb5f693cfaecda29b1d4e86c166b7e1a0942ed0ff097a9aaf129bdd6b559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 33 Columba Circle Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057237 22.224743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang