Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Columbasingel 33

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columba-singel 33, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Columbasingel 33 bied selfsorgverblyf in die skilderagtige en rustige kusdorpie Groot-Brak op die Tuinroete.

Verblyf bestaan uit een 2-slaapkamer-eenheid en 'n aparte bachelor's-woonstel. Albei eenhede is totaal geïsoleer met aparte ingange. Alle eenhede kan saam bespreek word as 'n drieslaapkamer-eenheid met 3 aparte badkamers. Neem asseblief kennis dat 'n minimumverblyftydperk van 8 nagte gedurende Desember-spitseisoen geld. Daar is beddens vir 9 gaste.

Die eerste slaapkamer in die tweeslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed het en gebruik maak van 'n aparte badkamer met 'n bad. Die woonstel beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n Oopsig-TV en toegang tot 'n balkon.

Die 1-slaapkamer-eenheid het 'n gemeubileerde dubbelbed sowel as 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Neem asseblief kennis dat die geriewe in die eenhede slegs vir gaste se gebruik is en nie geskik is as 'n venue nie.

'n Braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Besprekings tot 10 maande vooruit word aanvaar. Neem asseblief kennis dat die eienaar in 'n woonstel op dieselfde eiendom woon.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Seeplaas, Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, Bothastrand, Hershamstrand, Hartenbos en Mosselbaai in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Columbasingel 33
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Columba-singel 33, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Columbasingel 33 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columba-singel 33, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0caa6311581ccb226e0610ffe09dd4d44d37d755fb5f693cfaecda29b1d4e86c166b7e1a0942ed0ff097a9aaf129bdd6b559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 33 Columba Circle Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057237 22.224743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang