Columbia Gasteplaas
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columbia-plaas, Naboomspruit, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Columbia Gasteplaas is in 'n rustige area net 5 km buite Naboomspruit geleë. Dit is 'n plaas wat 'n nostalgiese atmosfeer skep vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ook 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus en die leefarea het gemaklike sitplek.
Hiér kan gaste die lieflike plaas-uitsig bewonder en gehaltetyd saam tydens 'n rustige gesinswegbreek deurbring.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Columbia-plaas, Naboomspruit, Mookgopong, 0560, Limpopo
Sien meer verblyf in Naboomspruit Mookgopong Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columbia-plaas, Naboomspruit, Mookgopong, 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang