Combretum Eco Camp
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Assenweg, Plaas Klipplaat, 37,1 km vanaf Brits, 0250, Noordwes
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Combretum Eco Camp bied heerlike kampeerverblyf op 'n plaas 37 km vanaf Brits. Dit is die ideale bestemming vir mense, van alle ouderdomme, met 'n brandende liefde vir die bosveld of jy nou in 'n tent of 'n karavaan onder die sterre slaap.
Daar is 3 kampeerplekke beskikbaar en al 3 staanplekke het 'n kapasiteit van 4 gaste op 'n slag. Elke staanplek het sy eie braai onder skaduryke bome en 'n privaat opelug-ablusiefasiliteit met 'n stort, wasbak en toilet. Warm water word voorsien deur 'n houtgevuurde donkiewaterverwarmer.
Alle gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembad waar hulle op daardie warm somersdae kan afkoel. Gaste kry veilige parkeerplek reg by elke kampplek.
Combretum Eco Camp bied doendinge soos voëlkyk, wildkyk, fietsry en swem.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Edward Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Assenweg, Plaas Klipplaat, 37,1 km vanaf Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink Combretum Eco Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Assenweg, Plaas Klipplaat, 37,1 km vanaf Brits, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang