Combretum Eco Camp
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Assenweg, Plaas Klipplaat, 37,1 km vanaf Brits, 0250, Noordwes
-
Vanaf
R700R560 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Combretum Eco Camp bied lieflike kampeerplekke op 'n plaas 37 km vanaf Brits. Dis die ideale bestemming vir diegene wat lief is vir die bosveld en graag in 'n tent of karavaan onder die sterre wil slaap.
Daar is 3 kampeerplekke en elke kampeerplek is geskik vir 4 gaste. Elkeen het 'n braai onder koeltebome en privaat buitelug-ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die donkie voorsien warm water.
Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Elke kampeerplek het veilige parkeerplek direk langs dit.
Combretum Eco Camp bied aktiwiteite soos voëlkyk, wildkyk, fietsry en swem.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Edward Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Assenweg, Plaas Klipplaat, 37,1 km vanaf Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink Combretum Eco Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Assenweg, Plaas Klipplaat, 37,1 km vanaf Brits, 0250, Noordwes