Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Come Home

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Christine T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Gaaf, gemaklik en gerieflik. Netjies, ruim en gemaklike kamers, kombuis met alles wat jy benodig, privaat buite kuier geriewe en braai as 'n addisionele opsie. Lekker naby aan alles en veilig. Baie gaaf en hulpvaardige eienaar, ek het 'n papwil gehad en hy het dadelik ingespring om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Peaceful, quiet, beautiful place. We enjoyed our stay at Come Home. It was a peaceful and relaxing experience, just what we needed and close enough to the shops. Very friendly and helpful hosts that make you feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Top. The best you can get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Skoon, netjies, veilig en vriendelik. Baie lekker gebly. Rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marike T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Gerieflike oornagverblyf teen 'n billike prys. Ons het net een aand oornag, maar is hartlik ontvang. Lekker privaat en stil met 'n lieflike swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Gerieflik en skoon, vriendelike gashere. Alles was in orde en skoon. Almal baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lutgart
Come Home
Duisende dankies vir so n gawe resensie. Dit verwarm onse harte. Dit was lekker om julle hier by ons te mag hê. Mag julle en julle geliefdes baie geseënd wees!

André B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik! Baie aangename eienaar, hoewel net twee nagte geslaap - alles wat ons nodig gehad het. Die warm kombers is natuurlik 'n wenner vir die koue nagte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was 'n baie aangename verblyf. Baie aangename eienaars. Skoon en netjies. Veilige parkering. Verblyf was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Fantasties, als wat jy nodig gehad het, was daar. Daar kort wel een ding in kamer en dit is 'n klein kroegyskassie. Moes ongelukkig tevrede wees met 'n koelerboks, kon dus nie goed koud hou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervyn F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2023

Extremely clean and friendly owner. A lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lutgart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duvenage-straat 1, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dd5652e9f223b52460a7512fd825f6ec2cfa2f04c6d28a8392e2d071ec1dadbab057099d1121f6ba00c0774b56cf48ae1bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 1 Duvenage Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.58937 22.18495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang