Come Home
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lutgart Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Christine T - Jun 2024
Algehele gradering
Gaaf, gemaklik en gerieflik.
Adriaan G - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful, quiet, beautiful place.
Erik S - Mrt 2024
Algehele gradering
Top.
Pierre B - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en vriendelik.
Marike T - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf teen 'n billike prys.
Marius G - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik en skoon, vriendelike gashere.
Come Home se terugvoer
Duisende dankies vir so n gawe resensie. Dit verwarm onse harte. Dit was lekker om julle hier by ons te mag hê. Mag julle en julle geliefdes baie geseënd wees!
André B - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Madeleen S - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename verblyf.
Christine S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties, als wat jy nodig gehad het, was daar.
Mervyn F - Jan 2023
Algehele gradering
Extremely clean and friendly owner.
Johandri J - Nov 2022
Algehele gradering
Warm ontvangs en heerlike verblyf.
Robert R - Sep 2022
Algehele gradering
A very comfortable space, with extra special hosts who go out of their way for you.
Sewela Valencia M - Aug 2022
Algehele gradering
Perfect.
Wynand B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Paul V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en besonder gasvry. Ons het baie veilig gevoel.
Graham S - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome, relaxing.
Wimpie E - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir jou geld!
Andi E - Jan 2022
Algehele gradering
Just perfect.
Come Home se terugvoer
Thank you so much for this great review. This really warms our hearts.
Maybe we see you back for the next Attakwas. Hopefully with cooler weather!
Anneke F - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf, goeie ligging en baie veilig.
Nevidine S - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice!
Charles P - Okt 2021
Algehele gradering
We felt welcome.
Gustav H - Sep 2021
Algehele gradering
'n Wonderlike en rustige verblyfplek in 'n luukse, moderne woning. It was an amazing and peaceful accommodation in a luxurious and modern house.
Dirk L - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Lucinda V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustige en veilige area. Lutgart en Roeland is baie vriendelike en behulpsaam.
Brent M - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome experience and everything we needed.
Semone W - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Hannelie M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en alles was in plek.
Kevin K - Sep 2020
Algehele gradering
It's was freaking Amazing.
Sophia W - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker om by Come Home tuis te gaan.
Eileen A - Feb 2020
Algehele gradering
Best value for money, huge and swimming pool a plus in the heat.
Come Home se terugvoer
Baie dankie vir n great review !!! Dit maak ons hartjies baie bly.
Groete uit 'n warm oudtshoorn, Lutgart
PS: teen volgende somer behoort aircon ook in te wees
Cobus H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gemaklike en netjiese huis, die swembad was 'n groot aanwins.
Adwina T - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was wonderlik en het dit baie geniet sal weer been.
Patrick V - Jan 2020
Algehele gradering
Ons kuier was baie gerieflik en ons het waarde vir ons geld gekry.
Danie O - Des 2019
Algehele gradering
Baie gasvry en behulpsaam.
Chantal H - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, het tuis gevoel.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duvenage-straat 1, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang