Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Come Home

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lutgart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 35 resensies vir Come Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christine T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine T

Gaaf, gemaklik en gerieflik.

Netjies, ruim en gemaklike kamers, kombuis met alles wat jy benodig, privaat buite kuier geriewe en braai as 'n addisionele opsie. Lekker naby aan alles en veilig. Baie gaaf en hulpvaardige eienaar, ek het 'n papwil gehad en hy het dadelik ingespring om te help.

Adriaan G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G

Peaceful, quiet, beautiful place.

We enjoyed our stay at Come Home. It was a peaceful and relaxing experience, just what we needed and close enough to the shops. Very friendly and helpful hosts that make you feel at home.

Erik S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik S

Top.

The best you can get.

Pierre B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre B

Skoon, netjies, veilig en vriendelik.

Baie lekker gebly. Rustig en netjies.

Marike T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike T

Gerieflike oornagverblyf teen 'n billike prys.

Ons het net een aand oornag, maar is hartlik ontvang. Lekker privaat en stil met 'n lieflike swembad.

Marius G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Gerieflik en skoon, vriendelike gashere.

Alles was in orde en skoon. Almal baie vriendelik.

Come Home se terugvoer

Duisende dankies vir so n gawe resensie. Dit verwarm onse harte. Dit was lekker om julle hier by ons te mag hê. Mag julle en julle geliefdes baie geseënd wees!

Come Home
André B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B

Heerlik!

Baie aangename eienaar, hoewel net twee nagte geslaap - alles wat ons nodig gehad het. Die warm kombers is natuurlik 'n wenner vir die koue nagte!

Madeleen S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen S

Dit was 'n baie aangename verblyf.

Baie aangename eienaars. Skoon en netjies. Veilige parkering. Verblyf was regtig baie lekker.

Christine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Fantasties, als wat jy nodig gehad het, was daar.

Daar kort wel een ding in kamer en dit is 'n klein kroegyskassie. Moes ongelukkig tevrede wees met 'n koelerboks, kon dus nie goed koud hou nie.

Mervyn F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn F

Extremely clean and friendly owner.

A lovely place to stay.

Johandri J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandri J

Warm ontvangs en heerlike verblyf.

Ons verblyf by Come Home was een van dié hoogtepunte van ons wegbreek. Die eienaars het ons só vriendelik ontvang en ons het onmiddellik tuis gevoel. Hulle was uiters behulpsaam en mens kan maar luister na hulle goeie aanbevelings oor die omgewing en restaurante. Plekkie is skoon, veilig en gerieflik. Ons bly enige dag weer daar. Baie dankie Roeland en Lutgard.

Robert R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R

A very comfortable space, with extra special hosts who go out of their way for you.

The hosts were very friendly and helpful. They put a lot of thought into what is needed in the room we hired.

Sewela Valencia M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sewela Valencia M

Perfect.

I really enjoyed my stay, and the people there treated us with respect.

Wynand B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Baie lekker gebly.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Paul V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Baie netjies en besonder gasvry. Ons het baie veilig gevoel.

'n Klein yskas (bar fridge) sal welkom wees.

Graham S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham S

Awesome, relaxing.

Host welcomed us personally, made sure we were settled in and personally came to say goodbye. True hospitality. Highly recommend. Will stay again.

Wimpie E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie E

Goeie waarde vir jou geld!

Kort net klein yskas, anders perfek!

Andi E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andi E

Just perfect.

Loved our quick stay at Come Home. Great help for our Attakwas preparation and the perfect dinner tip. Thanks so much Lutgart and Roeland.

Come Home se terugvoer

Thank you so much for this great review. This really warms our hearts.
Maybe we see you back for the next Attakwas. Hopefully with cooler weather!

Come Home
Anneke F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F

Netjiese verblyf, goeie ligging en baie veilig.

Baie lekker gebly, puik diens.

Nevidine S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nevidine S

Very nice!

We really enjoyed our stay. Will recommend Come Home anytime. They were very friendly and helpful.

Charles P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P

We felt welcome.

I would go there anytime. The host was very friendly. My wife enjoyed herself and my grand kids too. Great people to stay with, very helpful.

Gustav H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav H

'n Wonderlike en rustige verblyfplek in 'n luukse, moderne woning. It was an amazing and peaceful accommodation in a luxurious and modern house.

Die kliëntediens was uitstekend, gasvry en die verblyfplek was baie netjies en goed ingerig. Hoogs aan te beveel. The client service was excellent, as well as their hospitality. Very neat and tidy, and the accommodation was in a pristine condition. Highly recommended.

Dirk L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Fantasties!

Ons was baie vriendelik ontvang met ons aankoms. Plek is uiters netjies en voldoen aan alle covid-voorsorgmaatreёls. Die swembad en braai-area net buite die stoepie was ook baie lekker. Ons het 'n ontbyt die volgende oggend gehad wat uit die boeke was. Sal hierdie plek defnitief aanbeveel.

Lucinda V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda V

Baie rustige en veilige area. Lutgart en Roeland is baie vriendelike en behulpsaam.

Ons het ons terdeë geniet. Die eienaars het ons laat tuis voel. Ons gaan definitief weer!

Brent M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent M

Awesome experience and everything we needed.

The owners were helpful and asked daily if anything was needed. Place is spacious and very comfortable. Will definitely book there again after lockdown.

Semone W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semone W

Baie lekker.

Dit was so lekker. Alles was daar wat jy nodig het.

Hannelie M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M

Baie vriendelik ontvang en alles was in plek.

Vooraf alles uiteengesit/gekommunikeer via WhatsApp wat dit baie maklik gemaak het om Come Home te vind ensovoorts. 'n Gerieflike kommunikasie middel gewees.

Kevin K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin K

It's was freaking Amazing.

The place was amazing and the owners was great. Our stay was indeed perfect.

Sophia W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia W

Dit was baie lekker om by Come Home tuis te gaan.

Die ontvangs was baie goed. Die mense daar was baie vriendelik en ons as 'n familie het dit baie geniet. Ons sal nie huiwer om weer by Come Home in te boek nie.

Eileen A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen A

Best value for money, huge and swimming pool a plus in the heat.

Although we did not get to meet the owner, she was a WhatsApp call away and very helpful from the minute we booked until we left. The house was equipped with everything we needed with spacious rooms. We unfortunately did not stay long enough as it was an overnight stop, but we will definitely return. Swimming pool and braai area too.

Come Home se terugvoer

Baie dankie vir n great review !!! Dit maak ons hartjies baie bly.

Groete uit 'n warm oudtshoorn, Lutgart
PS: teen volgende somer behoort aircon ook in te wees

Come Home
Cobus H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus H

Baie gemaklike en netjiese huis, die swembad was 'n groot aanwins.

Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik.

Adwina T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adwina T

Dit was wonderlik en het dit baie geniet sal weer been.

Die eienaar is baie vriendelike, gaaf en gesels baie lekker. Ons het ons tyd geniet daar, dit was lekker om daar te bly. Sal in die toekoms weer gaan.

Patrick V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick V

Ons kuier was baie gerieflik en ons het waarde vir ons geld gekry.

Ons sal definitief weer kom kuier.

Danie O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Baie gasvry en behulpsaam.

Dit was naby als en ons het die gasvryheid en behulpsaamheid so waardeer. Regtig 'n lekker oorblyplek gewees.

Chantal H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H

Baie vriendelik ontvang, het tuis gevoel.

Ons het baie lekker gebly by die huis, ek sou persoonlik sê die blyplek is beter geskik vir groepe wat saam reis omdat sekere spasies tussen almal gedeel word. Maar ons ervaring was baie goed oor die algemeen.

Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duvenage-straat 1, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dd5652e9f223b52460a7512fd825f6ec2cfa2f04c6d28a8392e2d071ec1dadbab057099d1121f6ba00c0774b56cf48ae1bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 1 Duvenage Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.58937 22.18495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang