Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Come Home

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2024 tot 15 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duvenage-straat 1, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Come Home is in Oudtshoorn geleë. Hierdie area is vir volstruisplase, kuns, bergfietsry en ikoniese besienswaardighede wat die Kangogrotte en die Swartbergpas insluit, bekend.

Die gesinseenheid het 'n koninggrootte-bed en die sitarea het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en toilet.

Die gastehuiskamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n 4-plaatgasstoof, mikrogolfoond, oond, tee en koffie toegerus.

Die 2 kamers is elk met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid het 'n stoep en braaigeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, lughawependeldiens op versoek en WiFi in. Gaste kan ook aktiwiteite op die perseel, soos swem, geniet.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, wildritte, bergfietsry en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Christine T
5.0
Gaaf, gemaklik en gerieflik. Netjies, ruim en gemaklike kamers, kombuis met alles wat jy benodig, privaat buite kuier geriewe en braai as 'n addisione...
Sien meer
Jun 2024
Adriaan G
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, quiet, beautiful place. We enjoyed our stay at Come Home. It was a peaceful and relaxing experience, just what we needed and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Erik S
Saam met lewensmaat
5.0
Top. The best you can get.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Marike T
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike oornagverblyf teen 'n billike prys. Ons het net een aand oornag, maar is hartlik ontvang. Lekker privaat en stil met 'n lieflike swembad.
Nov 2023
Marius G
Saam met vriende
5.0
Gerieflik en skoon, vriendelike gashere. Alles was in orde en skoon. Almal baie vriendelik.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lutgart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Duvenage-straat 1, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Come Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duvenage-straat 1, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dd5652e9f223b52460a7512fd825f6ec2cfa2f04c6d28a8392e2d071ec1dadbab057099d1121f6ba00c0774b56cf48ae1bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 1 Duvenage Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.58937 22.18495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang