Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Comfey Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgensterstraat 74, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Comfy Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Strand, Wes-Kaap en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.

Gaste het toegang tot buitesitplek, 'n braai-area en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Reginald A
Gesin met klein kinders
5.0
Baie nice. Was baie lekker, sal so gou as moontlik weer wil kom. Die eienaar van die plek is baie, baie goed en behulpsaam. Sy's 'n baie goeie mens.
Okt 2024
Anele V
5.0
Value for money. SueMarie was the perfect host. She accommodated our earlier arrival with warmth and friendliness and made sure we were...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Aldo T
Gesin met klein kinders
4.2
Rustig. Baie lekker gebly, geen probleme gewees nie.
Des 2024
Andre W
Gesin met tieners
3.8
Lekker gebly. Sue-Marie is baie gaaf en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sue-Marie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Morgensterstraat 74, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Comfey Stay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgensterstraat 74, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3477974de8c49a597bc9143b8f315f79f7d02643f04caaf34b485ed01513d260bf4a1b424a8d65d7c3c9bf24280d64eea28e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 74 Morgenster Street Die Bos 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.115283783706 18.850160489832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang