Comfort Studio 203
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 21 Nov 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 1, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R800R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gaste wat in Comfort Studio 203 tuisgaan word met 'n see-uitsig wakker. Hierdie stylvolle en moderne oopplan-woonstel is opgeknap en stapafstand vanaf winkels en restaurante.
Die woonstel het 'n oopplan-slaaparea wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Dit het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en enkelbed. Daar is nog 'n enkelmatras vir 'n ekstra gas beskikbaar. Die sjiek badkamer het 'n instapstort, wasbak en aparte toilet. Daar is ook 'n wasmasjien in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eenheid se kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tafel met stoele. Die area lei na 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het uitblok-gordyne wat gaste rustig laat slaap.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel en gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en swembaddens.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Alandra Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- South Beach-weg 1, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 1, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang