Comfort Zone BnB
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leighton-weg 9, Amalinda, 5247, Oos-Kaap
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Comfort Zone BnB bied gastekamers in Amalinda, Oos-Londen. Dié gastehuis is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers en is net 16 km vanaf King Phalo-lughawe.
Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort of beide, asook 'n toilet en wasbak. Elke kamer het gratis WiFi, 'n koffiestasie, yskassie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n lessenaar. Handdoeke en linne word voorsien.
Maaltye is op versoek beskikbaar. Daar is 'n swembad, eetarea en braaigeriewe. Spabehandelings en masserings is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Sinazo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Leighton-weg 9, Amalinda, 5247, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leighton-weg 9, Amalinda, 5247, Oos-Kaap