Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Commalong Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camelfordweg 15, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Commalong Lodge bied selfsorgverblyf in Alberton, ideaal vir gaste wat langer as normale tydperke moet bly, en wat hul eie persoonlike ruimte met al die geriewe van die huis benodig. Die lodge is in die hartjie van Alberton geleë, net 25 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.

Die verblyf beskik oor 7 uitvoerende selfsorgwoonstelle wat met koningingrootte-beddens ingerig is. Elke woonstel beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Van die woonstelle het 5 'n volledige badkamer, en die ander 2 het slegs 'n stort. Elke woonstel is toegerus met 'n lugversorger vir die warm somermaande en 'n knus houtkaggel vir koue winterdae. Al die eenhede gebruik 'n battery-rugsteun tydens die beurtkrag.

Ander geriewe sluit gratis onbeperkte WiFi, DStv, 'n lapa-area, 'n sonverhitte swembad in - die woonstelle word daagliks van Maandag tot Vrydag skoongemaak.

Die lodge is beveilig deur mure van 8 voet met elektriese heining en hek, gekoppelde gewapende reaksie met paniekknoppies, rookverklikkers, en kringtelevisietoegangsbeheer, vir jou gemoedsrus. Oorgenoeg veilige parkeerplek word voorsien. 'n Wasgoeddiens kan as 'n opsionele uitgawe gereël word.

Die Reading Buiteklub is net 800 m van die lodge af. Die Redruth Winkelsentrum, Union Hospitaal, plaaslike nywerheidsgebiede asook Sedibeng Brouery is almal binne 15 km vanaf die lodge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Camelfordweg 15, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Commalong Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camelfordweg 15, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiNDBkOGMzLTBjMDYtNDJkMi04ZTlmLWIyZWZiMWRhNWExZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 15 Camelford Road New Redruth 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.2674169 28.111045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang