Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Comp Beach Road 21

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 27 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 608 R4 486 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Comp Beach Road 21 is 'n pragtige vakansievilla wat spog met ongelooflike see-uitsigte en is gerieflik geleë in die hartjie van Ballito. Hierdie villa is die perfekte opsie vir 'n kuswegbreek, want hierdie eiendom beskik oor 'n uitnodigende swembad op die perseel wat ideaal is vir die somer.

Dié dubbelverdiepinghuis kan altesaam 10 gaste op 'n slag gerieflik akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Hierdie hoofslaapkamer maak oop op 'n privaat balkon met sitplek en asemrowende see-uitsigte. Die oorblywende 4 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die ander 3 badkamers is óf toegerus met 'n bad óf 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring. Alle kamers maak oop op 'n balkon wat na die see kyk en het 'n plafonwaaier.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is 'n rugsteunkragopwekker vir gaste se gerief. Daar is geen Wi-Fi beskikbaar nie.

Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Die grondvlak van die huis maak oop op 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels. Hierdie patio lei af na die uitgestrekte tuin en swembadarea waar gaste op die sonstoele kan ontspan en son kan vang. Dié tuinspasie het ook 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en bykomende parkeerplekke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 6 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 126

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Comp Beach Road 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 608
R5 608 R4 486
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 608
R5 608 R4 486
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8de6e41999977bd5ace5562d721a4114fe49f87d6c334927460e3b7e732df74fe7ec33de1ce2423ea35ec3e180edae3d0d6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 608 nouVanaf R4 486 per nag (plek vir 10) 2 5 1 4 21 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.544958 31.214309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang