Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Comp Beach Road 25

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 27 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 25, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 704 R2 963 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Comp Beach Road 25 is 'n pragtige vakansievilla wat spog met ongelooflike see-uitsigte en is gerieflik geleë in die hartjie van Ballito. Hierdie villa is die perfekte opsie vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien hierdie eiendom 'n uitnodigende swembad op die perseel het wat ideaal is vir die somer.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Al 4 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed; net die hoofslaapkamer beskik egter oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het ook 'n bad en 'n stort, terwyl die derde badkamer 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is geen Wi-Fi beskikbaar nie.

Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon met gemaklike buitemeubels wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Die ander kant van die huis maak oop na 'n uitgestrekte tuin en swembadarea waar gaste op die sonstoele kan ontspan en 'n bietjie son kan vang. Hierdie tuinspasie het ook 'n vuurput waar gaste kan saamdrom. Gaste kry parkeerplek in 3 oop parkeerplekke.

Troeteldiervriendelik volgens reëling - Maksimum van 2 honde

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 126

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Kusweg 25, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Comp Beach Road 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 704
R3 704 R2 963
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 704
R3 704 R2 963
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 25, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c38d6b8013913ec3b672d6f69f975c51077dab5132a875ea8d00753aa0e074be480516a21ac2daff5665e519a3f25c29830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 704 nouVanaf R2 963 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 25 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.545157 31.213857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang