Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Comp Beach Road 55

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 55, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 615 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Comp Beach Road 55 is 'n bekoorlike vakansievilla wat gerieflik in die hartjie van Ballito geleë is. Hierdie villa is die perfekte opsie vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien hierdie eiendom 'n uitnodigende swembad op die perseel het wat ideaal is vir die somer.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 11 gaste op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Hierdie kamers deel die ander 2 badkamers wat elk met 'n stort toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Dié eetarea lei na 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Boonop het hierdie huis 'n formele sitkamer en 'n tweede TV-kamer. Daar is geen Wi-Fi beskikbaar nie.

Dié leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, gemaklike sitstoele en 'n houtskoolbraai wat gaste kan gebruik. Hierdie patio lei af na 'n uitgestrekte tuin en swembadarea waar gaste kan ontspan en son kan vang. Neem asseblief kennis dat hierdie swembad nie 'n deknet het nie. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n maksimum van 3 oop parkeerplekke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 126

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 55, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Comp Beach Road 55 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 615
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R3 615
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 55, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92e36da97f8b2555d084990ef03915b4dba0b8f46da3db74f5da58552329cc15a562aea9466723dd7612d0a9790674803692?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 615 per nag (plek vir 11) 2 5 1 5 55 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.53996236494 31.217121489549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang