Conch Beach House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geneva-rylaan 10, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Conch Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Kampsbaai en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 2 badkamers wat elkeen 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6.
Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi en ononderbroke kragtoevoer wat elektrisiteit tydens kragonderbrekings voorsien.
Daar is buitelugsitplek, sonstoele en 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Geneva-rylaan 10, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geneva-rylaan 10, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang