Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Concord 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Stellenbosch-sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Concord 10 is in Stellenbosch-sentraal en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die dakwoonstel het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n toonbank met sitplek, asook 'n etenstafel met 8 stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook gratis WiFi.

Gaste het toegang tot veilige grondverdiepingparkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Yvonne W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantasties. Heerlik gebly.
Sep 2024
Wendy B
Saam met vriende
5.0
Ladies weekend away. A lovely central safe apartment for 3 ladies that wanted to explore Stellies on foot. Views are incredible and we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Gary H
5.0
Very comfortable, convenient location. Convenient location, friendly and helpful staff and comfortable apartment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Lehanti C
4.8
Kwaliteit tyd saam met ons studente kinders spandeer. Mooi herinneringe gemaak. Ons het baie gemaklik gebly. Sal beslis weer by julle boek as ons Stel...
Sien meer
Mrt 2024
Sats O
4.8
Fantastiese plek. Concord is baie goed geleë. Dit het al die luukshede wat mens voor kan vra. Die twee parkeerplekke is 'n groot bonus. Die ontvangs w...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 142

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 45, Stellenbosch-sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Concord 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Stellenbosch-sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe14ad69948b31a0affce4b4214f023583d7207454b1a82e3ed138d645ef83e3898383d0c94218067f2a60fcecf38bc1fe48b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 45 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.937875573715 18.863257929996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang