Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Concord 3

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gayle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pleasant. It was a comfortable stay. The apartment is conveniently located close to restaurants, Eikestad Mall, and coffee shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanne U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Voorwaar 'n voortreflike kuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandelna D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wil nooit terug huistoe nie. Ek en my dogter gaan elke jaar vir 'n week Stellies toe. Dit was die tweede keer by Concord 3. Lekker in Dorpstraat loop afstand na winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige plekkie in die hart van Stellenbosch. Pragtige plekke wat perfek geleë is om restaurante te besoek en al die winkeltjies in Stellenbosch. As jy van baie stilte hou, kan die restaurantpersoneel van die restaurant op die perseel 'n bietjie pla. Maar die akkommodasie is vir mense wat hou van uit eten gaan en om die dorp te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jumanda K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlik! Sal enige dag weer hier bly. Vreeslik lekker! Kon nie vir beter vra in Stellies nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elikaya M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relaxing and peaceful. Very relaxing and we experienced peace of mind while we enjoyed our time together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debra W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Our stay was just what we needed. We thoroughly enjoyed our stay. Our apartment was clean, neat, had good decor, with everything we could wish to have!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

N lekker wegbreek by n baie oulike plekkie. Baie lekker gebly. Plek ideaal vir 2 mense. Binne loop afstand van alles. Gerieflik, skoon, netjies en veilig. Beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah-may G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Aangenaam verras. Baie netjiese plek. Sentraal gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
Concord 3
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Sarah-may. Ek wonder hoekom jy verras was oor die toestand van die woonstel. Het jy minder verwag weens die prys?

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 131

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Stellenbosch, Stellenbosch Sentraal, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20bc9bb86e7b5052377395369d491743db3d7764b8d48a10a2d8602dcafcb5b54a73a8c5d7878ec578175e9e8df131265d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 45 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.937889 18.863267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang