Concord 3
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nelius Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 135
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Mariana S - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker plekkie in die hart van Stellenbosch.
Gayle B - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Zanne U - Jul 2024
Algehele gradering
Voorwaar 'n voortreflike kuier.
Sandelna D - Jun 2024
Algehele gradering
Wil nooit terug huistoe nie.
Mariana S - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige plekkie in die hart van Stellenbosch.
Jumanda K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Liezel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik! Sal enige dag weer hier bly.
Elikaya M - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Debra W - Mrt 2024
Algehele gradering
Our stay was just what we needed.
Sharon A - Mrt 2024
Algehele gradering
N lekker wegbreek by n baie oulike plekkie.
Sarah-may G - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Concord 3 se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Sarah-may. Ek wonder hoekom jy verras was oor die toestand van die woonstel. Het jy minder verwag weens die prys?
Neil D - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf in die middedorp.
Bernie T - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was absoluut die perfekte ligging van waar ons wou wees, sal beslis weer daar bespreek!
Concord 3 se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe aanmerkings
Annelie H - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en sentraal.
Nicole S - Apr 2023
Algehele gradering
Delightful!
Concord 3 se terugvoer
Thank you for your positive review.
Nicole V - Sep 2023
Algehele gradering
Sentraal, modern en veilig!
Lees meerConcord 3 se terugvoer
Wanneer 'n gas in Kerkstraat tuisgaan moet hy weet dit is in die sentrale kol van Stellenbosch en gaan hy geen stilte kry nie, gelukkig is daar so baie gaste huise en gaste plase rondom die dorp om in tuis te gaan.
Anna S - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Concord 3 se terugvoer
Dit help gewoonlik as daar per whatsap gekommunikeur word. Inklok tye is vanaf 14:00 aangesien die woonstel in die oggend skoongemaak word. Jammer dat niemand op jou versoek gerageer het nie.
Derek H - Des 2022
Algehele gradering
Great location, safe parking.
Concord 3 se terugvoer
Thank you for your positive review.
Isabel V - Des 2022
Algehele gradering
Very pleasant experience.
Concord 3 se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Isabel Vermaak.
Andre K - Apr 2022
Algehele gradering
Baie sentraal in Stellenbosch, netjies, skoon en luuks.
Concord 3 se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Andre. Ons woonstelle is nie kinder vriendelik nie en ons moedig dit nie aan om te kom bly met kinders nie, maar bly om te hoor dit het nie te veel gepla nie.
Vasti R - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Henk T - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 45, Stellenbosch, Stellenbosch Sentraal, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang