Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Concord 3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 131

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Concord 3
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gayle B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle B

Pleasant.

It was a comfortable stay. The apartment is conveniently located close to restaurants, Eikestad Mall, and coffee shops.

Zanne U - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne U

Voorwaar 'n voortreflike kuier.

Sien sterre.

Sandelna D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandelna D

Wil nooit terug huistoe nie.

Ek en my dogter gaan elke jaar vir 'n week Stellies toe. Dit was die tweede keer by Concord 3. Lekker in Dorpstraat loop afstand na winkels.

Mariana S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Pragtige plekkie in die hart van Stellenbosch.

Pragtige plekke wat perfek geleë is om restaurante te besoek en al die winkeltjies in Stellenbosch. As jy van baie stilte hou, kan die restaurantpersoneel van die restaurant op die perseel 'n bietjie pla. Maar die akkommodasie is vir mense wat hou van uit eten gaan en om die dorp te verken.

Jumanda K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jumanda K

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly, dankie.

Liezel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P

Heerlik! Sal enige dag weer hier bly.

Vreeslik lekker! Kon nie vir beter vra in Stellies nie.

Elikaya M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elikaya M

Relaxing and peaceful.

Very relaxing and we experienced peace of mind while we enjoyed our time together.

Debra W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra W

Our stay was just what we needed.

We thoroughly enjoyed our stay. Our apartment was clean, neat, had good decor, with everything we could wish to have!

Sharon A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon A

N lekker wegbreek by n baie oulike plekkie.

Baie lekker gebly. Plek ideaal vir 2 mense. Binne loop afstand van alles. Gerieflik, skoon, netjies en veilig. Beveel dit beslis aan.

Sarah-may G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-may G

Aangenaam verras.

Baie netjiese plek. Sentraal gelee.

Concord 3 se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Sarah-may. Ek wonder hoekom jy verras was oor die toestand van die woonstel. Het jy minder verwag weens die prys?

Concord 3
Neil D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D

Heerlike verblyf in die middedorp.

Die woonstel was in 'n uitstekende toestand en ons het dit baie geniet om daar te bly.

Bernie T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie T

Dit was absoluut die perfekte ligging van waar ons wou wees, sal beslis weer daar bespreek!

Dit het ons stoutste verwagtings oortref, beslis die moeite werd vir die prys wat jy betaal. Ook baie hulpvaardig gewees toe ons nie die plek kon kry nie. Baie dankie vir 'n ongelooflike lekke plek!

Concord 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe aanmerkings

Concord 3
Annelie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H

Skoon, netjies en sentraal.

Beveel dit beslis aan.

Nicole S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Delightful!

Nelius was super kind and always available. Would love to come back anytime!

Concord 3 se terugvoer

Thank you for your positive review.

Concord 3
Nicole V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole V

Sentraal, modern en veilig!

Die verblyf self is skoon en netjies, en die kommunikasie rondom parkering en inkloktye is 10/10. Die "inverter" skop stilletjies in wat 'n groot plus is tydens beurtkrag. Al die meubels is uiters gemaklik en vanuit die sitkamertjie sien mens 'n pragtige uitsig oor suurlemoenbome en die kerk. Die woonstel is wel direk bo 'n restaurant wat reeds 07:00 op 'n Sondag lawaai, en die ander inwoners in die gebou slaan graag hekke toe en skree laat in die aand, so indien jy/julle wil rustig slaap, is hierdie dalk nie ideaal nie. Concord 3 is ideaal vir gaste wat die restaurante, kroeë en winkels tot laat wil besoek en vroegoggend die omliggende areas wil verken.

Concord 3 se terugvoer

Wanneer 'n gas in Kerkstraat tuisgaan moet hy weet dit is in die sentrale kol van Stellenbosch en gaan hy geen stilte kry nie, gelukkig is daar so baie gaste huise en gaste plase rondom die dorp om in tuis te gaan.

Concord 3
Anna S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna S

Gerieflik.

Kommunikasie met die gasheer was nie goed nie. Ek het 'n versoek gehad vir vroeër inklok en daar was na drie boodskappe eers 'n antwoord. Die ligging is baie goed vir restaurante en die dorp, maar ongelukkig ook baie geraas vroeg in die oggend deur restaurantwerkers.

Concord 3 se terugvoer

Dit help gewoonlik as daar per whatsap gekommunikeur word. Inklok tye is vanaf 14:00 aangesien die woonstel in die oggend skoongemaak word. Jammer dat niemand op jou versoek gerageer het nie.

Concord 3
Derek H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek H

Great location, safe parking.

Very comfortable apartment close to restaurants.

Concord 3 se terugvoer

Thank you for your positive review.

Concord 3
Isabel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Very pleasant experience.

Friendly, professional staff, very helpful.

Concord 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Isabel Vermaak.

Concord 3
Andre K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Baie sentraal in Stellenbosch, netjies, skoon en luuks.

Sal definitief sover moontlik my volgende besoeke ook daar wil bly.

Concord 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Andre. Ons woonstelle is nie kinder vriendelik nie en ons moedig dit nie aan om te kom bly met kinders nie, maar bly om te hoor dit het nie te veel gepla nie.

Concord 3
Vasti R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti R

Baie lekker.

Veilig. Gerieflik. Naby als.

Henk T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T

Lekker verblyf!

Nelis het great diens aan ons verskaf. Ons akkommodasie was lekker en self my eenjarige het 'n lekker tydjie gehad. Niks was ooit te veel moeite vir Nelis en sy span nie. Ons bly vir seker gou weer daar!

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Stellenbosch, Stellenbosch Sentraal, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20bc9bb86e7b5052377395369d491743db3d7764b8d48a10a2d8602dcafcb5b54a73a8c5d7878ec578175e9e8df131265d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 45 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.937889 18.863267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang